Boere beset plaas net buite Gobabis ‘n Groep boere wat in die munisipale gebied van Gobabis onwettig vee aangehou het en vir ‘n geruime tyd gestry het met die munisipaliteit, het plaas Witsand, ongeveer 130 kilometer wes van Gobabis onwettig beset. Die plaas lê reeds vier jaar braak en is deur die regering gekoop om...
Tag: boere
Mynbou om plase – boere moet die dokumente sien
Mynbou om plase – boere moet die dokumente sien Die Namibiese Landbou-unie herinner boere daaraan dat wanneer dit kom by prospektering en mynbou op kommersiële landbougrond, is die basiese beginsel dat enige potensiële aansoeker relevante dokumentasie moet verskaf om aan te toon dat hy toestemming verkry het van die betrokke ministeries vir enige ondersoek. Boere...
Vrystaatse boere pleit vir droogte-verligting
Vrystaatse boere pleit vir droogte-verligting Vrystaatse boere pleit by die regering om die voortgesette droogte tot ‘n ramp te verklaar om verliese tydens die droë seisoen te versag. Die boerderygemeenskap beklemtoon die bedreiging van voedselsekerheid weens die ernstige uitwerking van die droogte. Met stygende verbruikerspryse is boere besorg nog prysverhogings gaan die uitwerking van die...
Massa-vrektes van bees boere se eie skuld
Massa-vrektes van bees boere se eie skuld Meer as 580 bees het tussen Junie en November verlede jaar in Zambezi gevrek en boere in die gebied was paniekering. Die landbouministerie het ingegryp en die oorsaak? Parasiete omdat die diere nie gespuit is nie, en algehele swak liggaamstoestand, met meer as 2,8 miljoen Namibiese dollar bestee....
Veiling-pryse wys droogte maak boere desperaat
Veiling-pryse wys droogte maak boere desperaat Blaauw Auctioneers het vroeër in die week ‘n veeveiling in Otjiwarongo gehou wat kommerwekkende pryse getoon het. Die pryse is ‘n aanduiding dat boere swaarkry en het drasties gedaal weens die hoeveelheid diere wat in ‘n streek opgeveil moet word as gevolg van die droogte. Blauuw Auctioneers-afslaer, André Van...
Ben Freeth sê dankie aan Namibiese burgers en boere
Ben Freeth sê dankie aan Namibiese burgers en boere Die Namibiese Landbou-unie sê die stryd van Zimbabwiese boere om of hul grond terug te kry of vergoeding daarvoor te kry is aangrypend maar hy kan nie aan Ben Freeth se aksie deelneem nie. Die unie sê die SADC-tribunaal bestaan nie meer nie en dat Namibië...
Boere onbeïndruk met toewysing as aangewese werkgewers
Boere onbeïndruk met toewysing as aangewese werkgewers Boere word daaraan herinner dat produsente met 10 of meer werkers gesien word as aangewese werkgewers wat jaarliks verslag moet doen aan die arbeidsministerie, in lyn met die regstellende aksie-wet. Die Landbou-werkgewersvereniging het voorheen aangevoer dat die landbousektor reeds voorheen benadeelde persone in diens het en het kwytskelding...
Dol-koedoes neem toe, boere moet oplet
Dol-koedoes neem toe, boere moet oplet Toenemende gevalle van hondsdolheid onder koedoes word die afgelope paar weke gerapporteer. Die Namibiese Landbou-unie bedank sy lede wat hierdie gevalle aanmeld. Daar moet onthou word dat hondsdolheid ‘n aanmeldbare siekte volgens wetgewing is. Dit maak nie saak onder watter diere dit voorkom nie. Beeste, honde, jakkalse, wild –...
Noordelike boere kry opleiding in dieresiektes-bekamping
Noordelike boere kry opleiding in dieresiektes-bekamping Die landbou-ministerie bied vir die volgende twee weke opleiding aan vir boere in die Noorde oor die beheer van aansteeklike bees-pleuro-pneumonie. Tydens die opleiding sal boere ook ingelig word oor ander dieregesondheid-bedreigings soos miltsiekte, bek-en-klouseer en hondsdolheid, asook verantwoordelike veebestuurspraktyke. Die ministerie se woordvoerder, Simon Nghipandulwa, moedig noordelike boere...
Namibiese boere rou vandag vir Geingob
Namibiese boere rou vandag vir Geingob Luidens plaaslike berigte het wyle president Hage Geingob beplan om ná sy ampstermyn as president, as boer af te tree. Die landbou-ministerie het dus ‘n gedenkdiens vandag in Rietfontein gereël vir alle boere en instansies wat met landbou verband hou. Kommunale, hervestigde en kommersiële boere gaan die diens bywoon,...