Droogtehulp-aansoeke steeds oop vir boere Weiding is besig om effens te verbeter in die sentrale gebiede van Namibië, maar die regering is steeds besig om boere te help wat verlede jaar maatreëls moes tref om vee te red, met onder meer voer en vervoerkoste. Die regering, deur die kantoor van die premier en die landbou-ministerie,...
Tag: boere
SSC doen inspeksies by boere, besighede
SSC doen inspeksies by boere, besighede Boere en werkgewers in die Omaheke- en Otjozondjupa-streke word daaraan herinner dat die Maatskaplike Voorsorgkommissie vanaf 18 tot 24 Februarie besoek op plase en werksplekke sal aflê om nakoming van die nodige wetgewing te verseker. Die registrasie van werkers, korrekte betalings en die indiening van loonopgawes en meer sal...
Namibië Boere Droogtehulp sukkel met die koste van duur voer
Namibië Boere Droogtehulp sukkel met die koste van duur voer Die Namibië Landbou-unie sê hy het reeds planne in plek om die impak van die dreigende droogte vanjaar te versag. Die lae reënval hierdie somer is ‘n gevolg van die El Nino-weerverskynsel. Kosmos 94.1 Nuus het met Henriette le Grange van Namibië Boere Droogtehulp gesels...
Geingob het land se landbou, boere ondersteun: Schlettwein
Geingob het land se landbou, boere ondersteun: Schlettwein Die eerste dag van sitting van die parlement was gereserveer vir huldeblyke deur parlementslede wat wyle president Hage Geingob op hul eie manier onthou. Landbou-minister Calle Schlettwein sê die president het die landbousektor ondersteun, en dit het erkenning vir Namibië in ander lande verseker. Post navigation Source...
SA nuwe minimumloon gaan boere knou
SA nuwe minimumloon gaan boere knou Die nuwe nasionale minimum loon in Suid-Afrika, insluitend vir plaaswerkers, is vanaf 1 Maart tot R27,58 per uur verhoog. Dit is ‘n verhoging van 8,5 persent vergeleke met die minimum loon van R25,42 per uur tot die einde van Februarie en ook hoër as die gemiddelde inflasiekoers van 6...
Gobabis-stedelike boere kan nie plaas Witsand kry
Gobabis-stedelike boere kan nie plaas Witsand kry Die landbou-minister, Calle Schlettwein, het geantwoord op ‘n brief van die Landless People’s Movement wat hom gevra het om voormalige generasionele boere by Gobabis te help teen uitsetting. Die minister sê hy kan nie die plaas Witsand in die Omaheke-distrik aan hulle beskikbaar maak nie, want die plaas...
Franse boere blokkeer steeds paaie
Franse boere blokkeer steeds paaie Boere in Frankryk sit hulle landwye betogings voort en hou by die dreigement van padblokkades om Parys. Hulle betoog oor regeringsmaatreëls wat nie aan hulle eise vir beter betaling en lewensomstandighede voldoen nie. Reuters berig eerste minister Gabriel Attal se regering het vroeër planne laat vaar om geleidelik staatsubsidies op...
Laat boere belastingvry spaar, vra landbou-unie
Laat boere belastingvry spaar, vra landbou-unie Die buurland se landbou-unie, TLU SA, het ʼn brief aan die finansminister, Enoch Godongwana, geskryf oor kwessies wat noodsaaklik is vir volhoubare voedselvoorsiening. Dit is in aanloop tot volgende maand se begrotingsrede. Die unie se woordvoerder, Bennie van Zyl, sê ʼn voorstel wat kommersiële boere toelaat om in goeie...
Namibië word warmer, boere moet denke aanpas
Namibië word warmer, boere moet denke aanpas Toenemende hitte wek kommer by kundiges in Namibië. Die klimaatverslag vir 2023 is vrygestel en gemeet oor die jaar, was Namibië 0,3 grade Celsius warmer as gedurende die 1991 tot 2020 siklus maar in November verlede jaar was die gemiddelde temperatuur 1,7 grade warmer, met die sentrale noordelike...
TLU SA ondersteun boere wêreldwyd
TLU SA ondersteun boere wêreldwyd TLU SA sê dit erken die posisie wat regoor die wêreld ingeneem word ter ondersteuning van voedselproduserende boere. Die afgelope week het kolomme trekkers paaie in Duitsland versper, wat chaos in stede en ʼn kopseer vir pendelaars veroorsaak het. Volgens die landbouliggaam het elke land sy eie uitdagings wat baie...