Kommunale boere het infrastruktuur broodnodig Die Europese Unie en Duitsland se ondersteuning van 23,8 miljoen Namibiese dollar aan die Program vir Kommunale Grond-ontwikkeling van die landbouministerie word deur die Namibia National Farmers Union verwelkom. Hierdie mylpaal is ‘n fraksie van infrastruktuur-ontwikkelings ter waarde van 181,1 miljoen dollar wat deur die ministerie geïnstalleer is in verskeie...
Tag: boere
EU, Duitsland help kommunale boere met infrastruktuur – Kosmos 94.1
EU, Duitsland help kommunale boere met infrastruktuur Die Europese Unie en Duitsland deur die KfW Ontwikkelingsbank verskaf ontwikkelings-ondersteuning aan Namibiese landbouministerie se Program vir Kommunale Grond-ontwikkeling. Die minister Calle Schlettwein, en verteenwoordigers van die ontwikkelings-vennote oorhandig vandag infrastruktuur ter waarde van 23,8 miljoen Namibiese dollar aan kommunale boere van Amarika in die Omusati-streek. Dit is...
Kunsmatige intelligensie al hoe belangriker vir boere – Kosmos 94.1
Kunsmatige intelligensie al hoe belangriker vir boere Kunsmatige intelligensie neem die landbousektor oor namate boere poog om bedrywighede te optimaliseer deur data-gebaseerde besluite. Kenners meen kunsmatige intelligensie kan oplossings bied vir boerdery-uitdagings, soos uiterste weersomstandighede, beurtkrag, stygende insetpryse, brandstofkoste en klimaatsverandering. Volgens die Universiteit Stellenbosch se ekonomiese navorser, Johann Kirsten, speel kunsmatige intelligensie ‘n belangrike...
Boere wat sedert 2021 wag vir oesbetalings, betoog op Katima – Kosmos 94.1
Boere wat sedert 2021 wag vir oesbetalings, betoog op Katima ‘n Groep bejaarde boere in die gebied van Katima Mulilo eis betaling vir mielie-oeste wat hulle reeds in 2021 aan die plaaslike meulenaar verkoop het. Die plaaslike uitsaaier berig dat die boere ‘n versoekskrif aan die goewerneur oorhandig het waarin hulle betaling van Agrillmill in...
NLU maan boere teen georganiseerde misdaadgroepe – Kosmos 94.1
NLU maan boere teen georganiseerde misdaadgroepe Die Namibiese Landbou-unie het sy reaksie gegee na die gewapende rooftog wat plaasgevind het by Ann’s Lodge en -kampeerterrein, net wes van Kamanjab. Drie gewapende rowers het glo die heining geknip, met ’n bandhefboom die staal-agterdeur oopgebreek en so toegang tot die huis gekry. Hulle het die egpaar in...
SKA-teleskoopprojek het impak op boere – Kosmos 94.1
SKA-teleskoopprojek het impak op boere Die Vryheidsfront Plus is versigtig optimisties oor die nuwe voorgestelde regulasies vir die internasionale Square Kilometre Array-projek se radioteleskoop-liggings in die Noord-Kaap. Die regulasies is daarop gemik om die projek se voetspoor te verklein, maar sekere boere bevraagteken die ekonomiese uitwerking op hul lande. Die gebrek aan heinings om die...