Tag: boete

Home boete
Vervoersindikaat: Stuttafords, Pickfords betaal R40m boete
Post

Vervoersindikaat: Stuttafords, Pickfords betaal R40m boete

Vervoersindikaat: Stuttafords, Pickfords betaal R40m boete Die meubelvervoermaatskappye in die buurland, Stuttafords Van Lines en Pickfords Removals South Africa het erken dat hulle betrokke was by ‘n meubelvervoerkartel en het ingestem om ‘n gesamentlike boete van 40  miljoen Suid-Afrikaanse rand te betaal. Die skikking, wat deur die Mededingingstribunaal bevestig is, sluit nou alle klagtes, ondersoeke...

Primedia stem in tot boete oor prysvasstelling
Post

Primedia stem in tot boete oor prysvasstelling

Primedia stem in tot boete oor prysvasstelling Die Mededingingskommissie sê Primedia het ingestem om ‘n administratiewe boete van 2,7 miljoen Suid-Afrikaanse rand te betaal en oor ‘n tydperk van 12 maande 1,3 miljoen rand gratis advertensieruimte aan klein-, medium-, en mikro-ondernemings van voorheen-benadeelde ondernemings te voorsien. Die woordvoerder van die kommissie, Siyabulela Makunga, sê die...

Bayer gelooi met US$1,56 miljard boete vir Roundup van Monsanto
Post

Bayer gelooi met US$1,56 miljard boete vir Roundup van Monsanto

Bayer gelooi met US$1,56 miljard boete vir Roundup van Monsanto ’n Jurie van Missouri het Bayer beveel om 1,56 miljard Amerikaanse dollar aan vier eisers te betaal wat beweer die maatskappy se Roundup-onkruiddoder het beserings, insluitend kanker, veroorsaak, ’n uitspraak wat beleggers se druk op Bayer kan verskerp om sy regstrategie te verander. Die jurie...