Tag: boetes

Home boetes
Eienaars van Enyobeni-taverne kry net boetes
Post

Eienaars van Enyobeni-taverne kry net boetes

Eienaars van Enyobeni-taverne kry net boetes Die eienaars van die Enyobeni-taverne in die Oos-Kaap, waar 21 tieners in Junie 2022 dood is, is gevonnis tot ‘n boete van 5 000 Suid-Afrikaanse rand elk of 100 dae tronkstraf vir die verkoop van drank aan ‘n minderjarige. Die Streekhof in Oos-Londen het bevind Siyakhangela en Vuyokazi Ndevu...

Trump hoes miljoene aan boetes
Post

Trump hoes miljoene aan boetes

Trump hoes miljoene aan boetes Voormalige president Donald Trump is met 354,8 miljoen Amerikaanse dollar plus ongeveer 100 miljoen dollar se rente beboet in ‘n siviele bedrog-geding in New York. Hy het die waarde van sy eiendomme opgestoot om beter lenings en leningsvoorwaardes te kry. Hy mag ook vir drie jaar geen sake in New...

Babi appelleer: N$290 000 in boetes, twee jaar agter tralies
Post

Babi appelleer: N$290 000 in boetes, twee jaar agter tralies

Babi appelleer: N$290 000 in boetes, twee jaar agter tralies Regters Herman Januarie en Naomi Shivute het vanoggend aanpassings aan renosterstroper Jackson Babi se vonnis en boetes gemaak. Hy het geappelleer teen sy vonnis van effektief 27 jaar. Babi is in September verlede jaar op Gobabis skuldig bevind aan die stroop van twee renosters. Die...

Duisende tronkvoëls in Nigerië vrygelaat, boetes afgeskryf
Post

Duisende tronkvoëls in Nigerië vrygelaat, boetes afgeskryf

Duisende tronkvoëls in Nigerië vrygelaat, boetes afgeskryf Duisende gevangenes is regoor Nigerië uit die tronk vrygelaat in ‘n poging om oorbevolking aan te pak. Die stap is deel van ‘n strategie deur die Nigeriese president Bola Ahmed Tinubu, wat vroeër vanjaar verkies is, om Nigerië se oorbevolkte tronke te ontlont. Oor die naweek is meer...

Boetes in verband met CC’s is totaal onrealisties – Kosmos 94.1
Post

Boetes in verband met CC’s is totaal onrealisties – Kosmos 94.1

Boetes in verband met CC’s is totaal onrealisties Die debat oor die Wetsontwerp op Beslote Korporasies duur voort in die parlement. Die konsepwet is vir die tweede keer deur adjunkminister van handel, Verna Sinimbo, vir aanvaarding bespreek voordat parlementslede daaroor gedebatteer het. Volgens die wetsontwerp sal oortreders streng boetes opgelê word wat aan die registrateur...

Omgewingsministerie wil stewige boetes in nasionale parke instel – Kosmos 94.1
Post

Omgewingsministerie wil stewige boetes in nasionale parke instel – Kosmos 94.1

Omgewingsministerie wil stewige boetes in nasionale parke instel Die omgewingsminister Pohamba Shifeta sê hy sal binnekort boetes instel vir spoed en nie-nakoming van reëls in nasionale parke. Hy sê daar is te veel wetteloosheid wat in parke voorkom en die ministerie sal binnekort maatreëls instel soos om individue wat die wet oortree, te beboet met...