Amushelelo blyk om Onafhanklikheidsdag met optog te boikot Dit wil voorkom asof Michael Amushelelo se optog teen jeugwerkloosheid op 21 Maart meer vir ‘n boikot van onafhanklikheid is. Hy sê kan Kosmos 94.1 Nuus dat jeugwerkloosheid ‘n tikkende tydbom is en vra wat is daar om te vier, 34 jaar na die land vryheid ontvang...
Tag: boikot
Outa sal staatsrede boikot – Kosmos 94.1
Outa sal staatsrede boikot Die Organisasie teen Belastingmisbruik sê hy verkies om vanjaar president Cyril Ramaphosa se staatsrede te boikot. Dit is uit verset teen wat hy sien as politieke arrogansie en leë retoriek tydens die toespraak. Outa het mede-Suid-Afrikaners aangemoedig om deel te neem aan die optrede. Uitvoerende hoof Wayne Duvenage verwag die staatsrede...
Numsa eis boikot teen Israel
Numsa eis boikot teen Israel Die buurland se metaalwerkersvakbond Numsa vra ‘n onmiddellike boikot teen en afsondering van Israel na aanleiding van die Internasionale Geregshof se uitspraak oor die Israelies-Palestynse konflik. Die vakbond verwelkom die hof se besluit, wat Israel se optrede in Gaza as potensiële volksmoord beskou. Numsa veroordeel Israel vir die oortreding van...
Giwusa vra boikot van Israelse produkte
Giwusa vra boikot van Israelse produkte Die president van die algemene nywerheidswerkersvakbond Giwusa in die buurland, Mametlwe Sebei, sê wat in Gaza en die Wesoewer aan die gang is, is nie ‘n geveg tussen Hamas en die Israeliese weermag nie, maar etniese suiwering en moord op duisende Palestyne. Giwusa en Saftu het ‘n ondersteuningsdag van optrede die naweek gehou in solidariteit met die Palestyne. Sebei sê hulle eis Suid-Afrika moet produkte...
Naledi soek boikot op Israel, VF+ sê ANC ondersteun terreur
Naledi soek boikot op Israel, VF+ sê ANC ondersteun terreur Terwyl die buurland se minister van internasionale betrekkinge, Naledi Pandor, ‘n beroep doen vir die boikot van goedere uit Israel, het die Vryheidsfront Plus president Cyril Ramaphosa se standpunt oor Palestina veroordeel na hy gesê het Israel se optrede ná verlede naweek se aanval deur...
Spanje se vrouespelers boikot steeds die span
Spanje se vrouespelers boikot steeds die span Spanje se spelers het herhaal dat hulle die nasionale vrouespan boikot. Vyftien wêreldbeker-spelers is ingesluit by die groep vir die Nasiesliga-wedstryde teen Swede en Switserland, al het hulle gesê hulle gaan nie internasionaal deelneem nie. ‘n Groep van 81 spelers het die nasionale span geboikot nadat die destydse...