Tag: Bokhandelsmerk

Home Bokhandelsmerk
Los Bok-handelsmerk uit, sê SA rugby-unie – Kosmos 94.1
Post

Los Bok-handelsmerk uit, sê SA rugby-unie – Kosmos 94.1

Los Bok-handelsmerk uit, sê SA rugby-unie Die Suid-Afrikaanse Rugby-unie waarsku hy sal maatskappye vervolg wat sy intellektuele eiendomsregte skaad. Dit volg na SARU ‘n hofbevel teen die voedselvervaardiger Eskort gekry het om sy bemarkingsveldtog wat die Springbok-handelsmerk gebruik, stop te sit. Die Hooggeregshof in Johannesburg het die maatskappy beveel om ‘n banier buite die OR...