Tag: Bokke

Home Bokke
Bokke speel 10 Augustus eerste Rugbykampioenskapswedstryd
Post

Bokke speel 10 Augustus eerste Rugbykampioenskapswedstryd

Bokke speel 10 Augustus eerste Rugbykampioenskapswedstryd Springbok-ondersteuners sal baie vroeg moet opstaan om te kyk hoe hulle helde die Wallabies op 10 Augustus pak in ‘n Rugbykampioenskapstoets in Brisbane. Die wedstryd skop kwart-voor-sewe, Suid-Afrikaanse tyd, af. Die twee lande stamp ‘n week later weer in Perth koppe. Die wêreldkampioene speel op die 31ste teen die...

Bokke teister eiland-inwoners naby Sisilië
Post

Bokke teister eiland-inwoners naby Sisilië

Bokke teister eiland-inwoners naby Sisilië Die burgemeester van ‘n Italiaanse eiland bied aan om die honderde bokke weg te gee wat die gebied oorneem. Riccardo Gullo het op die plan besluit nadat ‘n sensus bevind het daar is ses keer meer bokke op Alicudi as die mens-bevolking van 100. Die eiland is deel van ‘n...

Bokke takel Skotland in November
Post

Bokke takel Skotland in November

Bokke takel Skotland in November Die heersende wêreldkampioen, Suid-Afrika speel op 10 November teen Skotland op Murrayfield. Dit is deel van Skotland se internasionale herfstoetse, wanneer hulle ook teen Fidji, Portugal en Australië uitdraf. Die Springbokke en Skotland het laas in verlede jaar se Wêreldbeker-toernooi teen mekaar gespeel. Die Bokke het die groepsfase-wedstryd met 18-3...

12 Bokke in groep teen Stormers
Post

12 Bokke in groep teen Stormers

12 Bokke in groep teen Stormers Rugby: Byna die helfte van die Bulle se groep vir  die Verenigde Rugbykampioenskap-wedstryd teen die Stormers in Pretoria is Springbokke. Die direkteur van rugby, Jake White, het 12 toetsspelers ingesluit – 10 in die beginspan en Willie le Roux en Nizaam Carr op die bank. Vir die Stormers keer...

Posseël vir Bokke se Wêreldbeker oorwinning
Post

Posseël vir Bokke se Wêreldbeker oorwinning

Posseël vir Bokke se Wêreldbeker oorwinning Die Suid-Afrikaanse Poskantoor herdenk die Springbokke as wêreldkampioen van 2023 met ‘n spesiale stel internasionale en standaard-posseëls. Die standaard-seël beeld ‘n rugbyveld uit met ‘n goue rugbybal gestel vir ‘n strafskop. Die internasionale seël wys ‘n goue rugbybal omring met ‘n tipografiese ontwerp met die woorde World Champions 2023...

Vier vas vir diefstal van 15 bokke
Post

Vier vas vir diefstal van 15 bokke

Vier vas vir diefstal van 15 bokke Die Namibiese polisie sê vier Namibiërs sal Donderdag in die Tsumeb-landdroshof verskyn na hulle vermoedelik 15 bokke by ‘n plaas net buite die dorp gesteel het. Die mag beweer dat daar ‘n kraal op die plaas gemaak is en die bokke is daar geslag en na die Kuvukiland...

Interessante stryd tussen Bulle en Haaie met Bokke terug
Post

Interessante stryd tussen Bulle en Haaie met Bokke terug

Interessante stryd tussen Bulle en Haaie met Bokke terug Interessante tweestryde word verwag wanneer die Bulle en die Haaie môremiddag in Pretoria in die Verenigde Rugbykampioenskap teen mekaar te staan kom, met albei spanne se Springbokke terug. Die heelagter van die tuisspan, Willie le Roux, word geweeg teen Aphelele Fassi van die Haaie, wat in 2021 drie toetse vir...

Franse afrigter sê verlies teen Bokke was uiters teleurstellend
Post

Franse afrigter sê verlies teen Bokke was uiters teleurstellend

Franse afrigter sê verlies teen Bokke was uiters teleurstellend Frankryk se afrigter, Fabien Galthié, sê die nederlaag teen die uiteindelike kampioen, Suid-Afrika, in die Wêreldbeker-kwarteindstryd sal vir altyd by die span spook. Die Springbokke het die gasheerland 29-28 geklop onderweg na die titel. Frankryk was voor die toernooi een van die gunstelinge, saam met Ierland...

Julius sê sy ondersteuning vir die Bokke was ‘n glips
Post

Julius sê sy ondersteuning vir die Bokke was ‘n glips

Julius sê sy ondersteuning vir die Bokke was ‘n glips EFF-leier Julius Malema sê as sy party volgende jaar se verkiesing wen, sal hulle die Springbokspan se naam, embleem en kleure verander om Suid-Afrika se demokrasie te weerspieël. Nadat Suid-Afrika met Nieu-Seeland afgereken het om ʼn rekord vierde Wêreldbeker-sege te behaal, het Malema die oorwinning op sosiale media geloof en as...

Bokke sluit Wêreldbekertrofee-toer af – Kosmos 94.1
Post

Bokke sluit Wêreldbekertrofee-toer af – Kosmos 94.1

Bokke sluit Wêreldbekertrofee-toer af Die Springbokke is vandag in Oos-Londen vir die laaste skof van hulle Wêreldbekertrofee-toer. Die oop bus wat die Bokke vervoer se roete begin en eindig by die Garden Court-hotel. Die kampioene het in die dorp aangekom na hulle suksesvolle besoek aan KwaZulu-Natal. Agt huidige Springbokke kom uit die Oos-Kaap, waaronder Elton...