Tag: Bokspan

Home Bokspan
Felix Jones se vertrek uit Bokspan sal leemte laat
Post

Felix Jones se vertrek uit Bokspan sal leemte laat

Felix Jones se vertrek uit Bokspan sal leemte laat Die Springbok-heelagter, Willie le Roux, sê die vertrek van die hulpafrigter, Felix Jones, sal ʼn blywende merk op die span laat. Hy het voor die Wêreldbekertoernooi van 2019 by die span aangesluit en berei die Bokke die laaste keer voor vir die naweek se kragmeting met...

Eindstryd: Mees ervare Bokspan draf Saterdag uit
Post

Eindstryd: Mees ervare Bokspan draf Saterdag uit

Eindstryd: Mees ervare Bokspan draf Saterdag uit Die mees ervare Springbok-span ooit speel Saterdag in die Wêreldbeker-eindstryd teen die All Blacks in Parys. Die Bok-afrigter Jacques Nienaber het twee veranderinge aangebring aan sy begin-15 met Faf de Klerk en Handré Pollard wat in die plek van Cobus Reinach en Manie Libbok uitdraf. Nienaber het ook...

Nienaber maak eers Vrydag sy Bokspan teen Frankryk bekend
Post

Nienaber maak eers Vrydag sy Bokspan teen Frankryk bekend

Nienaber maak eers Vrydag sy Bokspan teen Frankryk bekend Rugby: Die Springbok-hoofafrigter, Jacques Nienaber, beplan om eers Vrydagoggend sy span vir die Wêreldbeker-kwarteindstryd teen Frankryk bekend te maak. Die besluit word gesien as ‘n manier om die gashere tot op die laaste oomblik aan die raai te hou. Kenners meen die Franse afrigter, Fabien Galthie,...

Nienaber maak 13 aanpassings aan Bokspan vir Ierland
Post

Nienaber maak 13 aanpassings aan Bokspan vir Ierland

Nienaber maak 13 aanpassings aan Bokspan vir Ierland Die Springbok-afrigter, Jacques Nienaber, het 13 veranderings aangebring aan die groep van 23 vir hul belangrike Wêreldbeker-kragmeting Saterdag teen Ierland in Parys. Spelers soos kaptein Siya Kolisi, Pieter-Steph du Toit, Faf de Klerk, Cheslin Kolbe, Damian de Allende en Manie Libbok keer almal terug na die beginspan. Die slot Eben Etzebeth is ook terug na die skouerbesering wat hom teen Skotland...