Moenie op skakels in boodskappe kliek nie! Sogenaamde “phishing”, of uitvissing, is ‘n manier waarop bedrieërs probeer om sensitiewe data, soos bankrekeningnommers, in die hande te kry deur hulle as ‘n wettige besigheid of betroubare persoon voor te doen. Die Kommunikasie Regulerende Owerheid van Namibië, Cran, sê die publiek moet versigtig wees vir verdagte skakels...
December 14, 2024
Tag: boodskappe
Home
boodskappe
Post
October 19, 2023October 19, 2023Uncategorized
Sosiale media boodskappe oor motorkapings is snert
Sosiale media boodskappe oor motorkapings is snert Boodskappe wat op sosiale media die rondes doen oor sewe verskillende voertuie wat glo gekaap is by die Frankie Fredericks-rylaan en Sean McBride kruising-verkeersligte in Windhoek, asook nog twee motorkapings op die hoek van Frankie Fredericks-rylaan en Chasiestraat, is bog. Die polisie sê in ‘n verklaring dat slegs...
Post
August 16, 2023August 16, 2023Uncategorized
Visserman se boodskappe in bottels bereik talle – Kosmos 94.1
Visserman se boodskappe in bottels bereik talle Die Bybelse uitdrukking, “werp jou brood op die water” is bewaarheid vir ʼn visserman van Nantucket in Amerika, wat tussen 2000 en 2006 honderde bottels met briewe daarin in die Groot Suid-kanaal in die Noordelike Atlantiese Oseaan gegooi het. Pennel Ames en sy gesin het ʼn tegniek vervolmaak...