Namcor, vennote skop PEL 83 boorwerk af Namcor en sy gesamentlike onderneming-vennote het begin met rug-aan-rug olie-boorwerk op twee putte in die PEL 83 gebied. Dit is net noord van waar Shell sy reuse-ontdekkings gemaak het en wes van die Kudu-gasveld van meer as 1,3 miljard kubieke voet. Galp Energia het ‘n 80 persent belang...
Tag: boorwerk
Aktiviste kap TotalEnergies oor diepsee boorwerk
Aktiviste kap TotalEnergies oor diepsee boorwerk Omgewingsaktiviste in die buurland neem standpunt in teen TotalEnergies se planne vir aflandige boorwerk vir olie en gas in die diepsee Oranje-bekken, aan die Weskus tussen Port Nolloth en Hondeklipbaai. TotalEnergies wil ook boor tussen Mosselbaai en Kaap St Francis. Die organisasies Extinction Rebellion 350 Africa, Green Connection, Project...
Aankondiging op pad oor boorwerk op Nara 1X-put
Aankondiging op pad oor boorwerk op Nara 1X-put Die jongste berigte lui dat TotalEnergies sy boorwerk op die Nara 1X-put voltooi het en volgens Upstream Online word ‘n aankondiging enige dag verwag. Daar is hoop dat dit weer ‘n reuse-ontdekking kan wees omdat die put ongeveer 23 kilometer noordwes van die uiters suksesvolle Venus-put, wat...
Recon ontleed steeds data, beplan nog boorwerk – Kosmos 94.1
Recon ontleed steeds data, beplan nog boorwerk ReconAfrica het in Julie sy omgewingsklaringsertifikaat van die kantoor van die omgewingskommissaris by die omgewingsministerie ontvang om ‘n bykomende 12 eksplorasie- en keuringsputte, tot onbeperkte dieptes, in die Kavangokom te boor. ReconAfrica het voorheen bewerings ontken dat hy bedrywighede in die Kavango-kom gestaak het en dat talle personeel...
Shell se Cullinan-1X lewer niks, boorwerk op Jonker begin – Kosmos 94.1
Shell se Cullinan-1X lewer niks, boorwerk op Jonker begin Shell het boorwerk op sy Jonker-put in die Oranje-bekken van stapel gestuur. Daar word berig dat daar moontlik bronne van 2,5 miljard vate olie is. Die put is 20 kilometer van die Graff-put waar Shell die eerste olie-ontdekking gemaak het. Intussen word daar berig dat sy...