Tag: borg

Home borg
Dennis Noa borg tydens appèl geweier
Post

Dennis Noa borg tydens appèl geweier

Dennis Noa borg tydens appèl geweier Die voormalige leerlingdokter Dennis Noa is borg tydens sy appèl geweier. Windhoek-landdros Victor Nyazo meen dat die 29-jarige Noa nie ‘n goeie kans op sukses in sy appèl sal hê nie en meen dit is nie in die reg se beste belang om hom vry te laat nie. Noa...

Borg van R150 000 aan Steinhoff se Grober toegestaan
Post

Borg van R150 000 aan Steinhoff se Grober toegestaan

Borg van R150 000 aan Steinhoff se Grober toegestaan Die voormalige hoof van regsaangeleenthede by Steinhoff, Stéhan Grobler, is borgtog van 150 000 Suid-Afrikaanse toegestaan in die handelsmisdaadhof in Pretoria, nadat hy hierdie naweek in aanhouding was. Daar word berig landdros Nicca Setshogoe het beslis Grobler is nie ‘n vlugrisiko nie. Borgtogvoorwaardes sluit in die...

Coenie-hulle sal eers Vrydag vir borg vra
Post

Coenie-hulle sal eers Vrydag vir borg vra

Coenie-hulle sal eers Vrydag vir borg vra Coenie Botha en sy vrou Charlotte Murove se borgaansoek is uitgestel tot Vrydag. Hy het vanoggend gepoog om ‘n formele borgaansoek te bring maar die landdros was nie beskikbaar nie. Botha en sy vrou, van CBI Exchange, word van bedrog van 160 miljoen Namibiese dollar verdink. Hulle het...

Botha en sy vrou vra vandag vir borg
Post

Botha en sy vrou vra vandag vir borg

Botha en sy vrou vra vandag vir borg CBI Exchange se Coenie Botha en sy vrou Charlotte Murove bring vanoggend ‘n formele borgaansoek in die Windhoek-laerhof. Hulle word verdink van bedrog van 160 miljoen Namibiese dollar en oortreding van die Wet op Bankinstellings. Die twee is verlede week Vrydag weer in hegtenis geneem na hulle...

Rooies soek borg – Kosmos 94.1
Post

Rooies soek borg – Kosmos 94.1

Rooies soek borg Oud-landdros Walter Mostert wil borg hê en is besig met ‘n aansoek by die Katutura-laerhof. Volgens wat berig word, sê hy in sy stukke dat sy saak, sedert sy arrestasie in 2015 steeds sloer en dat daar geen vordering gemaak is nie. Hy word aangekla onder die teenkorrupsie-wet vir bystand aan Suid-Afrikaners...

Borg in soeklig na wrede moord, verkragting op Rehoboth
Post

Borg in soeklig na wrede moord, verkragting op Rehoboth

Borg in soeklig na wrede moord, verkragting op Rehoboth Inwoners van Rehoboth is woedend oor die sinnelose moord en beweerde verkragting van die 64-jarige Helena Wemmert op die dorp. Die verdagte, Romario Beukes, is geïdentifiseer as ‘n beweerde herhaaldelike oortreder, en word deur die gemeenskap as gevaarlik beskou. Meer skokkend, die 29-jarige het ‘n moordsaak...

Vyf vermeende kripto-swendelaars kry borg
Post

Vyf vermeende kripto-swendelaars kry borg

Vyf vermeende kripto-swendelaars kry borg Vyf van die verdagtes in ‘n beweerde kripto-geldeenheid slenter, wat op 3 Oktober in hegtenis geneem is, is borgtog van 20 000 Namibiese dollar elk in die Windhoekse landdroshof toegestaan. Die borgtogaansoeke van nog nege beskuldigdes is van die hand gewys. Die verdagtes staar gesamentlik 203 aanklagte in die gesig,...

Van Wyk kry N$20 000 borg, Esau is terug selle toe
Post

Van Wyk kry N$20 000 borg, Esau is terug selle toe

Van Wyk kry N$20 000 borg, Esau is terug selle toe Fishrot-beskuldigde Nigel van Wyk het borg van 20 000 Namibiese dollar bekom in die hoërhof vanoggend bekom. Hy het die aansoek saam met oudminister Bernhardt Esau meer as ‘n jaar gelede in die hof gebring. Regter David Munsu het vanoggend uitspraak gelewer en Esau...

David, Phala Phala baasbrein, borg geweier
Post

David, Phala Phala baasbrein, borg geweier

David, Phala Phala baasbrein, borg geweier Die vermeende baasbrein agter die diefstal op president Cyril Ramaphosa se plaas in Limpopo bly agter tralies bly nadat die Landdroshof in Bela Bela hom borgtog geweier het. Namibiese burger Imanuwela David, asook Froliana Joseph en haar broer, David, staan ​​tereg op aanklagte van huisbraak en diefstal van 10,9...