GBV oortredings behoort geen borg te ontvang nie Action Society in die buurland vra ‘n beleid van geen borgtog vir beskuldigdes in geweldsmisdade teen vroue en kinders, en sê dit behoort die standaard-gebruik in Suid-Afrika te wees. Dit volg nadat die Landdroshof in Amanzimtoti die borgtogaansoek uitgestel het van Werner de Jager, wat tereg staan vir die...
Tag: borg
Leerder, sekretaresse kry borg – Kosmos 94.1
Leerder, sekretaresse kry borg Die graad 9-leerder van die Oneheke Gekombineerde Skool en ‘n 31-jarige sekretaresse by die Leinge Privaatskool in die Omusati-streek wat in hegtenis geneem is omdat hulle na bewering eksamenvraestelle en memorandums gesteel het, is borg van 1 000 Namibiese dollar elk toegestaan. Die leerder, wat nie geïdentifiseer mag word nie, en...
Man, 57, verkrag blykbaar meisie, 7, terwyl hy op borg vir verkragting is
Man, 57, verkrag blykbaar meisie, 7, terwyl hy op borg vir verkragting is Die Namibiese polisie sê ‘n 11-maande baba seun is per ongeluk doodgery deur ‘n 48-jarige man in die Oshandumbala-nedersetting in Oshana. Die man het die voertuig in tru-rat gesit om die erf te verlaat en die kind was agter die motor. In...
Iranse aktivis kry borg – Kosmos 94.1
Iranse aktivis kry borg Die owerhede in Iran het ‘n gewilde kletsrymer op borgtog vrygelaat wat meer as ‘n jaar lank tronkstraf uitgedien het weens sy steun aan landwye betogings teen die dood van Mahsa Amini in aanhouding. Die plaaslike media berig die 32-jarige Toomaj Salehi is in Oktober 2022 in hegtenis geneem weens sy steun vir die betogings oor...
Tsumeb man wat kleuter opgrawe borg geweier
Tsumeb man wat kleuter opgrawe borg geweier Die Tsumeb-landdroshof het borg aan die 40-jarige man wat die oorskot van ‘n twee-jarige kind op Tsumeb opgegrawe het, geweier. Lukas Sikerete het sy eerste verskyning gemaak en sy saak is tot 10 Januarie volgende jaar uitgestel. Sikerete het na bewering die kind se graf oopgemaak en sy...
Twee vrou borg ‘kant’ vir Bongi
Twee vrou borg ‘kant’ vir Bongi Twee vroue het die Afrikaanse woord “kant” namens die Springbok-haker, Bongi Mbonambi, in die beskrywende Afrikaanse woordeboek, Woordeboek van die Afrikaanse Taal, geborg. Dit volg nadat die woord opslae gemaak het omdat die Engelse flank, Tom Curry, tydens verlede naweek se Wêreldbeker-halfeindstryd na bewering verkeerdelik geglo het dis ‘n...
Streeksleierskap in Zambezi kry N$50 000 borg op korrupsie-klagtes
Streeksleierskap in Zambezi kry N$50 000 borg op korrupsie-klagtes Die Zambezi-streekshoof, Regina Ndopu-Lubinda, en drie ander direkteure by die streeksraad wat deur die teenkorrupsiekommissie in hegtenis geneem is, is borgtog van 50 000 Namibiese dollar elk toegestaan. Hulle het in die Katima Mulilo-landdroshof verskyn op vyf aanklagte van korrupsie van meer as 4 miljoen dollar....
Veediefstal lei tot wêreldwye petisie om stropers borg te weier
Veediefstal lei tot wêreldwye petisie om stropers borg te weier Veediefstal en -stroping het die afgelope jaar hand oor hand toegeneem, met ‘n groot eskalasie in die aantal voorvalle en die aantal diere wat dwarsoor die land gesteel of gestroop word. ‘n Groep van vier vermeende vee-stropers is op 7 September deur die Otjiwarongo buurtpatrollie...
Dudu Myeni kry borg na arrestasie
Dudu Myeni kry borg na arrestasie Die voormalige voorsitter van die Suid-Afrikaanse Lugdiens se raad, Dudu Myeni, gaan op 17 November vir die tweede keer in die landdroshof in Richardsbaai, KwaZulu-Natal verskyn. Myeni en ‘n voormalige direkteur van Sondolo, Trevor Mathenjwa, is vroeër vandag in hegtenis geneem en is elk borg van 10 000 Suid-Afrikaanse...
Kosmos borg twee trofees – Kosmos 94.1
Wanderers toekennings: Kosmos borg twee trofees Wanderers het sy sportsterre vereer. Die geleentheid het ‘n jaarlikse instelling geword met Wanderers wat 103 jaar oud is en beskou word as die ontwikkelingsgrond van talle Namibiese sportkodes. Kosmos 94.1 het die prys in twee kategorie geborg – die manlike atleet wat die meeste ontwikkel het gedurende die...