Lombaard broers kry N$50 000 se borg, saak uitgestel Die eienaars van Golden Game CC naby Mariental, Johan en Kobus Lombaard, saam met hulle medebeskuldigde Rudy Kotze, sal weer op 6 Februarie volgende jaar in die hof verskyn. Dit kom na die Gobabis-landdroshof ‘n borgaansoek aangehoor het en die saak uitgestel het, en ook teruggestuur...
Tag: borg
Debmarine borg weer Premierliga – N$18m vanjaar – Kosmos 94.1
Debmarine borg weer Premierliga – N$18m vanjaar Die Debmarine Premierliga is bekendgestel. Die liga word met 18 miljoen Namibiese dollar deur die maatskappy geborg. Sestien klubs sal meeding om die gesogte trofee, en wedstryde sal regoor die land gespeel word. ‘n Voormalige Tigers Football Club afrigter, Woody Jacobs, wat nou in Botswana se Premierliga werksaam...
Biko se appèl vir borg, weer, uitgestel – Kosmos 94.1
Biko se appèl vir borg, weer, uitgestel Regter Herman January het die appèlaansoek deur die omstrede Okahandja-streeksraadslid Steve ‘Biko’ Booys tot 2 Oktober uitgestel met hoofargumente wat teen 18 September ingedien moet word. Die staat het versuim om sy nodige liasserings te doen en dus is die appèlverhoor vandag uitgestel. Booys het reeds in September...
Swakop-pastoor uit op borg, verskyn weer einde Oktober – Kosmos 94.1
Swakop-pastoor uit op borg, verskyn weer einde Oktober Die Swakop-pastoor wat van onsedelike aanranding aangekla is, sal weer op 31 Oktober terugkeer hof toe. Die 34-jarige Felix Kandjimi van die Christ Centre Ministry Church in Mondesa het volgens die polisie twee van sy bediening se vroulike lede, 31 en 37 jaar, met salwingswater betas. Die polisie sê die vroue se borste, heupe en privaatdele is daarmee ingevryf, onder die...
Bankman-Fried se borg gekanselleer, meng met getuies in – Kosmos 94.1
Bankman-Fried se borg gekanselleer, meng met getuies in Sam Bankman-Fried, wat verlede jaar op aanklagte van bedrog gearresteer is ná die ineenstorting van sy kripto-beurs FTX, sal agter tralies bly tot sy verhoor oor twee maande begin. Regter Lewis Kaplan het met aanklaers wat Bankman-Fried daarvan beskuldig het dat hy met getuies ingemeng het, saamgestem....
Boeremaglid wat op seksaanranding van kinders sal verskyn, sal borg vra – Kosmos 94.1
Boeremaglid wat op seksaanranding van kinders sal verskyn, sal borg vra ‘n Lid van die Boeremag beplan om aansoek te doen om borgtog wanneer hy Woensdag na die Landdroshof in Bronkhorstspruit, Gauteng, terugkeer na sy inhegtenisneming op aanklag van verkragting en seksuele aanranding van minderjariges. Die jongste oortredings het na bewering in Kleinfontein, Pretoria, plaasgevind....
Vermeende Eskom-bedrieër kry borg van R100 000 – Kosmos 94.1
Vermeende Eskom-bedrieër kry borg van R100 000 Die 18de beskuldigde in die Eskom-bedrogsaak ter waarde van 2,2 miljard Suid-Afrikaanse rand wat gekoppel word aan die Kusile-kragsentrale in Mpumalanga, is borgtog van 100 000 rand toegestaan in die handelsmisdaadhof in Middelburg. Lese’tsa Johannes Mutchinya word aangekla dat hy 3,1 miljoen rand in terugbetalings deur sy ondernemings...
Borg vir Mashatile se manne wek kommer – Kosmos 94.1
Borg vir Mashatile se manne wek kommer Rise Mzansi is verontrus dat borgtog toegestaan is aan agt beamptes van die presidensiële BBP-beskermingseenheid, wat daarvan beskuldig word dat hulle drie Weermag-kwekelinge op die N1 in Johannesburg aangerand het. Die landdroshof in Randburg het borgtog van 10 000 Suid-Afrikaanse rand elk aan die beamptes toegestaan. ʼn Woordvoerder van Rise Mzansi, Makashule Gana, is...
Jub Jub kry R10 000 borg – Kosmos 94.1
Jub Jub kry R10 000 borg Die Suid-Afrikaanse kletsrymer en mediapersoonlikheid Molemo Jub Jub Maarohanye is borgtog van 10 000 Suid-Afrikaanse rand toegestaan. Hy het in die Johannesburgse Landdroshof verskyn op aanklagte van verkragting, poging tot moord, en aanranding. Die Nasionale Vervolgingsgesag sê die aanklagte gaan terug tot 2006 en hou verband met vier verskillende slagoffers. Die saak is tot 24 Augustus uitgestel. Maarohanye se prokureur, Ntsako Baloyi, sê die aanklagte is...