Booys hoor Vrydag of sy borgappèl geslaag het Die omstrede Okahandja-streeksraadslid, Steve ‘Biko’ Booys sal Vrydag hoor of sy appèl om borg te bekom suksesvol was of nie. Regters Christie Liebenberg en Herman Januarie het hom Maandag aangehoor. Hy is in September 2021 borg in die landdroshof op Okahandja geweier. Booys word op klagtes van bloedskande en verkragting in die streekshof verhoor. Volgens die staat het hy op 16...
December 27, 2024