Tag: borgtogaansoek

Home borgtogaansoek
Esau se borgtog-aansoek weer uitegestel.
Post

Esau se borgtog-aansoek weer uitegestel.

Esau se borgtog-aansoek weer uitegestel. Die borgtog-aansoek van die voormalige Namibiese minister van visserye, Bernhard Esau, en een van sy mede-beskuldigdes in die Fishrot-skandaal, Nigel van Wyk, is uitgestel na die 24ste November. Regter David Munsu sal dan slotbetoë in die Windhoekse Hooggeregshof aanhoor. Die borgtog-aansoek het oorspronklik in Desember 2022 vir die eerste keer...

ACC-ondersoekbeampte getuig in Esau se borgtog-aansoek – Kosmos 94.1
Post

ACC-ondersoekbeampte getuig in Esau se borgtog-aansoek – Kosmos 94.1

ACC-ondersoekbeampte getuig in Esau se borgtog-aansoek Die Teenkorrupsie-kommissie van Namibië se hoof-ondersoekbeampte in die Fishrot-saak, Andreas Kanyangela, het in die Windhoekse hoërhof getuig dat die Fishrot-beskuldigdes ’n maatskappy gestig het onder die naam Namgomar Pesca SA, wat viskwotas ontvang het. Kanyangela was in die getuiebank tydens die bortog-aansoek van die voormalige minister van visserye en...