Passasierskip bots met houerskip in Kaapstadse hawe ‘n Passasierskip, die Ambience, van Ambassador Cruise Line, het vanoggend in die Kaapstadse hawe gebots met ‘n houerskip, Grey Fox. Die voorval het gebeur tydens Ambience se geskeduleerde besoek. Sterk wind en deinings het na wat berig word waarskynlik bygedra tot die botsing. Beide skepe is effens beskadig,...
Tag: Bots
Jagverbod in Bots lei tot rekord-konflikgetalle
Jagverbod in Bots lei tot rekord-konflikgetalle Botswana doen stappe om jagkwotas vir olifante en sogenaamde probleem-dierspesies tot die maksimum toelaatbare beperking te verhoog vir die 2024-jagseisoen. President Mokgweetsi Masisi sê die besluit is weens die toenemende aantal mens- tot natuurlewe konfrontasies. Tussen Januarie en September is 9 497 voorvalle aangemeld, met 11 310 voorvalle wat...
Bots & Zim se massa-olifantvrektes deur nuwe bakterie veroorsaak
Bots & Zim se massa-olifantvrektes deur nuwe bakterie veroorsaak Die dood van 350 olifante in Botswana se Okavango-delta en 35 by die aangrensende Hwange Nasionale Park en Victoria-waterval in Zimbabwe in 2020 was te wyte aan ‘n seldsame vorm van bakterieë. Wetenskaplikes het uiteindelik vasgestel die oorsaak was noodlottige septisemie wat verband hou met Bisgaard...