Man in hegtenis na botsing met Zuma se staatsvoertuig ‘n Een-en-vyftigjarige-jarige man is in Eshowe, KwaZulu-Natal in hegtenis geneem vir beweerde dronkbestuur asook ‘n aanklag van roekelose en nalatige bestuur. Die man se voertuig het kort voor 7 Donderdagaand met oudpresident, Jacob Zuma, se amptelike gepantserde staatsvoertuig gebots, toe die hoofmotor in sy konvooi tussen...
Tag: botsing
Japan lughawe-ramp: Dit was botsing op aanloopbaan
Japan lughawe-ramp: Dit was botsing op aanloopbaan Japanse owerhede het bevestig ‘n botsing op die aanloopbaan van die Haneda-lughawe in Tokio het die vliegtuigongeluk veroorsaak. ‘n Airbus 350 met 379 passasiers aan boord het teen ‘n kleiner vliegtuig van die kuswag gebots toe die Airbus in kom om te land. Vyf mense is dood aan...
Namibiese vragmotors in dodelike botsing in Botswana
Namibiese vragmotors in dodelike botsing in Botswana Berigte lui dat daar ‘n massiewe vragmotor-ongeluk in Botswana tussen Kang en die T-aansluiting na Namibië was. Namibiese vragmotors en bestuurders is betrokke en volgens verslae het drie bestuurders gesterf. Kosmos 94.1 Nuus het met Sean Naude van die Namibia Marshall Rangers gesels, wat meer inligting oor die...
Mynwerkersunie pleit vir beter paaie na dodelike botsing
Mynwerkersunie pleit vir beter paaie na dodelike botsing Die Nasionale Unie van Mynwerkers doen ‘n beroep op die Limpopo-regering om padveiligheidsopgraderings voorop te stel nadat meer as 20 mynwerkers gesterf het in ‘n botsing in Musina. Die Murray- en Roberts-werkers van die Venetia-myn is dood in ‘n botsing reg van voor tussen hulle bus en...