Kapofi se jagtog en Boulter se kwotasie – iets is nie pluis nie Volgens die jongste Tender Bulletin het Namibiese verdedigings- en polisiebeamptes gesê hul uitstappie op Harvey Boulter se plaas naby Kamanjab het niks te doen met die Brit se ongevraagde aanbod om wapens aan die weermag te verkoop nie. Namibië se minister van...
Tag: Boulter
The Boulter vs PG case is postponed to May for judgment
Staff Reporter THE decision by Prosecutor-General Martha Imalwa to prosecute British billionaire Harvey Boulter for murder, currently being contested in the High Court in Windhoek, has been postponed to the 17th of May for judgment. Both legal teams—Sisa Namandje for Boulter and Daniel Small for Imalwa—presented their arguments before Judge Herman Oosthuizen on Wednesday. Boulter...
Boulter family donates freezer to school in Kunene
Staff Reporter KEPHAS Muzuma Combined School in Otjokavare, located in the Kunene Region, once again held its annual festive season tradition at the end of November. This day marked the continuation of their annual tradition, where every learner receives a gift to commemorate the end of the school year and usher in the festive season....
Saudis drop lawsuit against Brit Boulter
A SAUDI Arabian company and five Saudi investors have for the second time withdrawn a multimillion-dollar lawsuit that they filed in the Windhoek High Court against British businessman and farm owner Harvey Boulter. The six plaintiffs’ case against Boulter and his company Porton Managers was removed from the court roll in an order given by...
Tabarak Trading trek saak teen Boulter terug – Kosmos 94.1
Tabarak Trading trek saak teen Boulter terug Die saak, waar die Britse miljardêr en moordbeskuldigde Harvey Boulter deur Tabarak Trading and Consulting in die Emirate vir 59 miljoen Namibiese dollar gedagvaar word is in die Windhoek-hoërhof teruggetrek en van die rol geskrap. Die saak het oor mislukte beleggings gehandel. Die aansoekers wou die uitspraak van...
Verhoordatums vandag in Boulter se siviele saak vandag bepaal – Kosmos 94.1
Verhoordatums vandag in Boulter se siviele saak vandag bepaal ‘n Interlokutêre verhoor sal vandag in die saak waar Alta van Wyk, die weduwee van Gerhard van Wyk wat in Februarie 2021 dood is na ‘n skietvoorval waarvoor die Britse miljardêr Harvey Boulter vir moord aangekla word, hom vir skadevergoeding dagvaar, gehou word. Die hof het...