Bouplanne daal weer, of is dit steeds Volgens die makelaarsfirma Simonis Storm se nuutste bou-statistiek verslag het die Stad Windhoek in Januarie 27,6 persent minder bouplanne goedgekeur as in Desember. Die 76 planne wat goedgekeur is, is ook 11,6 persent minder as in Januarie verlede jaar. Swakopmund het ook ‘n groot afname in bou-aktiwiteite beleef....
Tag: bouplanne
Goedgekeurde bouplanne in Windhoek daal skerp
Goedgekeurde bouplanne in Windhoek daal skerp Die Stad Windhoek het in Januarie 76 bouplanne ter waarde van 53,8 miljoen Namibiese dollar goedgekeur uit die 122 wat ontvang is, vergeleke met 105 planne wat in Desember verlede jaar goedgekeur is. Dit is ‘n afname van 11.6 persent op ‘n jaargrondslag en ‘n maand-tot-maand afname van 27,6...
Bouplanne vir Windhoek min, maar daar’s hoop
Bouplanne vir Windhoek min, maar daar’s hoop Volgens IJG Securities se bouplanneverslag vir Desember bly die pyplyn vir konstruksie-aktiwiteit in Windhoek swak. Altesaam 94 bouplanne is in Desember goedgekeur, 33,3 persent minder as die aantal planne wat in November goedgekeur is en ‘n 14,5 persent jaar-tot-jaar afname. Dit bring die kumulatiewe aantal bouplanne goedgekeur op...
Windhoek se bouplanne daal steeds
Windhoek se bouplanne daal steeds Die ekonomie en die boubedryf bly sukkel. Volgens IJG Sekuriteite was daar 141 goedgekeurde bouplanne vir Windhoek in November verlede jaar, 38 minder as in Oktober. Die planne was 79,4 miljoen Namibiese dollar werd, 73,6 persent minder as die 300,5 miljoen dollar wat in Oktober aangeteken is. Sedert die begin...
Bouplanne vir kommersiële eiendomme vertoon power
Bouplanne vir kommersiële eiendomme vertoon power Drie kommersiële en industriële bouplanne is in November in Windhoek goedgekeur. IJG Sekuriteite sê die waarde van die planne is 3,9 miljoen Namibiese dollar. Die makelaarsfirma se ontleding toon dat bouplanne in die kategorie sedert Januarie op 51 staan ter waarde van 325,3 miljoen dollar. Dit is 5,6 persent...
Bouplanne lyk swak, kopers ook gewaarsku
Bouplanne lyk swak, kopers ook gewaarsku Bouplanne het in Oktober vanjaar in Windhoek en Swakopmund uiters swak vertoon. Die twee het saam het 268 bouplanne goedgekeur, ter waarde van 333,2 miljoen Namibiese dollar. Dit verteenwoordig ‘n 7,6 persent maand-tot-maand afname en ‘n 19 persent afname in goedkeurings op ‘n jaargrondslag. Simonis Storm wat die syfers...
Goedgekeurde bouplanne neem skerp af
Goedgekeurde bouplanne neem skerp af Windhoek en Swakopmund saam het in Oktober vanjaar 268 bouplanne goedgekeur, ter waarde van 333,2 miljoen Namibiese dollar. Dit verteenwoordig ‘n 7,6 persent maand-tot-maand afname en ‘n 19 persent afname in goedkeurings op ‘n jaargrondslag, volgens Simonis Storm se jongste bou-statistieke verslag. Honderd-en-tagtig projekte is egter in die maand voltooi,...
Industriële bouplanne beter as in 2022
Industriële bouplanne beter as in 2022 Sewe kommersiële en industriële bouplanne ter waarde van 10,5 miljoen Namibiese dollar is gedurende September deur die Stad Windhoek goedgekeur. Dit bring die jaar-tot-datum goedkeurings in hierdie sektor tot 43 planne, ter waarde van 229,2 miljoen dollar. IJG Securities sê dit verteenwoordig ‘n 19.4 persent toename in getal terme...
Aantal residensiële bouplanne daal – Kosmos 94.1
Aantal residensiële bouplanne daal Stad Windhoek het 35 residensiële bouplanne is in September goedgekeur ter waarde van 61,4 miljoen Namibiese dollar. Dit oorskry die 42,1 miljoen dollar maandelikse gemiddelde waarde van goedkeurings. IJG Securities sê die 12-maande kumulatiewe aantal en waarde van residensiële goedkeurings het aan die einde van September op 441 eenhede teen 513,8...
Minder bouplanne vir Windhoek, maar meer waarde
Minder bouplanne vir Windhoek, maar meer waarde Altesaam 160 bouplanne is in September deur Stad Windhoek goedgekeur, 11 minder as die 181 wat in Augustus goedgekeur is. IJG Sekurities sê in finansiële terme is die goedkeurings gewaardeer op 129,6 miljoen Namibiese dollar, wat ‘n styging van 94,9 persent om ‘n maandgrondslag teen Augustus verteenwoordig. Sedert...