Nóg twee vragmotors by Empangeni aan die brand gesteek Die GOOD Party doen ‘n beroep op die minister van polisie, Bheki Cele, en die minister van vervoer, Lydia Sindisiwe Chikunga, om dringend ‘n langtermyn oplossing te vind vir die bedreiging teen vragmotorbestuurders op Suid-Afrika se paaie. Die polisie in Empangeni het met ‘n ondersoek begin...
Tag: brand
Nóg vyf vragmotors in SA aan die brand gesteek – Kosmos 94.1
Nóg vyf vragmotors in SA aan die brand gesteek Die polisie in Mpumalanga ondersoek ‘n voorval waar vyf vragmotors met goedere op die N4 naby Waterval-Boven aan die brand gesteek is. Volgens berigte het ‘n groep mense in twee voertuie die vragmotors voorgekeer en die bestuurders beveel om uit te klim. Hulle het toe die...
Vodacom se hoofkwartier Kaapstad in brand beskadig – Kosmos 94.1
Vodacom se hoofkwartier Kaapstad in brand beskadig Vodacom se hoofkwartier in Kaapstad naby die Canal Walk-winkelsentrum het aansienlike skade opgedoen nadat ‘n brand Sondag daar uitgebreek het. Brand- en Reddingsdienste is ontbied toe sonpanele op die dak van die gebou aan die brand geraak het. ‘n Woordvoerder Jermaine Carelse, sê die gebou is ontruim en...
Ses vragmotors by Van Reenenspas in KZN aan die brand gesteek – Kosmos 94.1
Ses vragmotors by Van Reenenspas in KZN aan die brand gesteek Ses vragmotors is in die vroeë oggendure op die N3 by Van Reenenspas in KwaZulu-Natal aan die brand gesteek. Die N3-tolpad is tans in albei rigtings vir verkeer gesluit en opruimingswerk word gedoen. Die woordvoerder van die N3 Tol-konsessie, Thania Dhoogra, sê indien moontlik...
Brand ruk hand-uit in Prosperita – Kosmos 94.1
Brand ruk hand-uit in Prosperita Daar is ‘n brand wat in die bosse agter Cobaltstraat in Prosperita gestig is deur mense wat glo vullis wou verbrand. In die winderige toestande in die hoofstad het die brand hand-uit geruk. Namibian Marshal Ranger Sean Naude het met Kosmos 94.1 Nuus gesels en ‘n waarskuwing tydens die hoog-brandseisoen...
Verifone Launches New Brand – Namibia News Digest
Verifone unveils new brand and enterprise website to exemplify its class-leading payments platform offering Verifone new logo New Verifone brand identity CORAL SPRINGS, Fla., June 30, 2023 (GLOBE NEWSWIRE) — Today, Verifone rebrands to highlight its innovative payment solutions by introducing a new logo, brand identity and global website to align with an updated vision....
Streamlined corporate identity emerges from Nictus brand overhaul
Introducing their new logo and corporate branding, the Nictus Managing Director, Francois Wahl, said the well-known company has reached a point where all the changes encapsulated in the new vision and mission statements, had to be made visible to customers and shareholders alike. “With the help of amazing local talents, we have refreshed our logo...