Tag: brandstof

Home brandstof
Nabta hoogs ongelukkig oor brandstof prysstygings
Post

Nabta hoogs ongelukkig oor brandstof prysstygings

Nabta hoogs ongelukkig oor brandstof prysstygings Plaaslike brandstofpryse het weer gestyg en vele mense is ongelukkig daaroor. Pendapala Nakathingo, die sekretaris-generaal van die Namibië Bus- en Taxivereniging, Nabta, het met Kosmos 94.1 Nuus gepraat en sy reaksie op die stygings gegee. Volgens Nakathingo is die verhoging te veel vir taxibestuurders en hulle kan die kwessie...

Namibië kry nie heffings van gesmokkelde brandstof
Post

Namibië kry nie heffings van gesmokkelde brandstof

Namibië kry nie heffings van gesmokkelde brandstof Die Windhoekse prokureur, Kadhila Amoomo, het hom verlede week uitgespreek oor die onwettige smokkel van brandstof oor die Angolese grens na Namibië. Hy was filosofies oor mense wat in hegtenis geneem word omdat hulle goedkoop brandstof in Angola gekoop het in plaas van die duurder brandstof in Namibië....

Brandstof verkoop soos soetkoek op Walvis
Post

Brandstof verkoop soos soetkoek op Walvis

Brandstof verkoop soos soetkoek op Walvis Namport, sowel ass hawens in Mauritius word al hoe meer gewild as brandstof stop vir vaartuie wat veiligheidsbedreigings in die Rooisee vermy. Verskeie internasionale reuse sê Namport by Walvisbaai en Port Louis in Mauritius is die top-opsies en Walvisbaai word as uiters gerieflik beskryf omdat daar minimale afwyking van...

Hoekom voer Namibië nie Angolese brandstof in nie?
Post

Hoekom voer Namibië nie Angolese brandstof in nie?

Hoekom voer Namibië nie Angolese brandstof in nie? Die Namibiese polisie sukkel steeds met onwettige brandstof invoere. Die mag het oor die naweek ‘n 45-jarige vrou gearresteer na sy gevind is met 45, 25-liter kanne petrol vanuit Angola ter waarde van 25 300 Namibiese dollar. Sy het ook diesel by haar gehad. Diensstasie-eienaars sit met...

Onthou, brandstof daal vannag met 80 sent ‘n liter
Post

Onthou, brandstof daal vannag met 80 sent ‘n liter

Onthou, brandstof daal vannag met 80 sent ‘n liter Namibiese motoriste word daaraan herinner dat die brandstofprys vannag om middernag daal. Die prys daal met 80 sent ‘n liter vir petrol sowel as 10ppm en 50ppm diesel. Die ministerie van myne en energie het Vrydag die aankondiging gemaak. Die prys van Brent ru-olie het met...

Daar’s genoeg brandstof, sê Namcor
Post

Daar’s genoeg brandstof, sê Namcor

Daar’s genoeg brandstof, sê Namcor Die Nasionale Petroleumkorporasie van Namibië, of Namcor, het probleme met sy krediteure gehad en daar was by tye ‘n tekort aan brandstof in die land gedurende die jaar, veral diesel. Kosmos 94.1 Nuus het gesels met Paulo Coelho, die woordvoerder by Namcor, wat die versekering gee dat daar geen brandstof...

Brandstof: Verligting met daling van N$1,30 ‘n liter
Post

Brandstof: Verligting met daling van N$1,30 ‘n liter

Brandstof: Verligting met daling van N$1,30 ‘n liter Die petrol- en dieselprys vir Desember daal met 1 dollar 30 per liter. Dit geld vir beide grade van diesel. Die prys tree vannag om middernag in werking. Salome Nghoshi, ‘n petroleum-ekonoom by die ministerie van myne en energie het meer oor die redes vir die daling....

Moenie onwettige brandstof koop nie!
Post

Moenie onwettige brandstof koop nie!

Moenie onwettige brandstof koop nie! Die energie-ministerie sê hy is uiters bekommerd oor advertensies op sosiale media wat groothandel- en kleinhandel brandstoflisensies te koop aanbied. Brandstof word ook so bemark teen pryse wat nie amptelik in die Gazette gepubliseer is nie, dikwels vanaf plekke wat nie die nodige lisensiëring het nie. Die ministerie sê net...

Gaza: VN verminder hulp, het nie brandstof nie
Post

Gaza: VN verminder hulp, het nie brandstof nie

Gaza: VN verminder hulp, het nie brandstof nie Die Verenigde Nasies se hulp- en werke-agentskap vir Palestynse vlugtelinge sê hy het sy ondersteuning verminder aan hospitale en bakkerye wat ontworteldes in die Gazastrook kos gee. Dit volg nadat die humanitêre organisasie se brandstofreserwes byna uitgeput is. Sowat 1,4 miljoen mense in Gaza het uit hul...

WGO sê brandstof is dringend in Gaza nodig
Post

WGO sê brandstof is dringend in Gaza nodig

WGO sê brandstof is dringend in Gaza nodig Die Wêreldgesondheidsorganisasie sê hy kan weens die veiligheidsituasie steeds nie brandstof en noodsaaklike mediese produkte na groot hospitale in die noorde van Gaza stuur nie. Na raming is ʼn derde van die hospitale in Gaza en byna twee-derdes van die primêre gesondheidsklinieke gesluit weens skade of gebrek...