Vulstasie-eienaars sat vir laat kennisgewing van brandstofprys Die eienaars van vulstasies sê die laat kennisgewing van die brandstofprys, wat Dinsdagmiddag rondom drie-uur bekend gemaak is en middernag in werking getree het, is onaanvaarbaar. Vulstasies kan op sulke kort kennisgewing, veral met ‘n toestroming van bestuurder glad nei voldoende beplan nie. Die Fuel and Franchise Assocation,...
Tag: brandstofprys
Brandstofprys vandag bekend – Kosmos 94.1
Brandstofprys vandag bekend Die energieministerie het aan Kosmos 94.1 Nuus bevestig dat die komitee wat die brandstofpryse bepaal, Donderdag vergader het en vandag die nuwe pryse sal bekend maak. Dit sal op Woensdag, 3 April in werking tree. Die Padfondsadministrasie soek steeds ‘n verdere verhoging van 1 Namibiese dollar in die brandstofheffing, na ‘n verhoging...
Brandstofprys word Donderdag bepaal – Kosmos 94.1
Brandstofprys word Donderdag bepaal Die ministerie van myne en energie het aan Kosmos 94.1 Nuus bevestig dat die komitee wat die brandstofprys bepaal Donderdag bymekaar sal kom en moontlik volgende week Dinsdag die nuwe prys bekendmaak. Die nuwe prys op 3 April, volgende week Woensdag in werking. Daar was tydens Februarie reeds onderverhalings op petrol...
Suid-Afrikaners moet versigtig bestee met brandstofprys wat styg
Suid-Afrikaners moet versigtig bestee met brandstofprys wat styg FNB-ontleder Ester Ochse het verbruikers gemaan om hulle uitgawes te besnoei te midde van hoër brandstofpryse. Die bank vrees dat die druk op begrotings verder sal vererger met verhoogde brandstofuitgawes, wat voertuig- en openbare vervoerkoste ook negatief sal raak. Sy maan, dit sal waarskynlik lei tot hoër...
Brandstofprys onveranderd, ten spyte van onderverhalings
Brandstofprys onveranderd, ten spyte van onderverhalings Die energie-ministerie het aangekondig die pryse van beide petrol en diesel bly onveranderd in Maart. Die petrolprys by Walvisbaai bly dus 20 Namibiese dollar 78 sent per liter, en onderskeidelik 21 dollar vyf sent per liter vir diesel 50 dpm en 21 dollar 25 sent vir diesel 10 dpm....
Maart brandstofprys môre bepaal – Kosmos 94.1
Maart brandstofprys môre bepaal Kenners meen die brandstofprys vir Maart, wat volgende week Woensdag in werking tree, eers bespreek kan word na die begroting. Daar word verwag dat daar aanpassings in die heffings kan wees. Kosmos 94.1Nuus het met Abednego Ekandjo, petroleumekonoom by die ministerie gesels wat geen kommentaar daaroor wou lewer nie maar wel...
Brandstofprys: Begroting sal dit dalk raak
Brandstofprys: Begroting sal dit dalk raak Suid-Afrikaners kan ‘n groot styging in brandstofpryse in Maart verwag, wat nog ‘n terugslag sal wees vir verbruikers wat reeds swaar trek. In kommentaar op die middel-van-die-maand brandstofdata wat deur die Sentrale Energiefonds vrygestel is, sê die Automobielvereniging dat brandstofpryse R24 per liter vir beide grade petrol sal oorskry,...
Saftu betreur styging in brandstofprys
Saftu betreur styging in brandstofprys Die vakbondfederasie Saftu in Suid-Afrika sê hy is diep ontsteld oor die jongste brandstofprysverhoging, wat moontlik finansiële druk op motoriste en pendelaars kan verhoog. Volgens Saftu sal die verhoging van 75-sent per liter in beide oktane petrol en tot 73-sent per liter in diesel na verwagting die uitdagings vererger vir...
Brandstofprys sal op elke dorp verskil
Brandstofprys sal op elke dorp verskil Petroleumkommissaris Maggy Shino sê die koste van vervoer van brandstof na dorpe in die land, per pad, verskil. Tariewe word volgens die Ready Reckoner Rates-stelsel toegepas. Die pompprys vir alle brandstof is by Walvisbaai met 4 sent verlaag en die prys van vervoer sal by die verskeie dorpe se...
En die brandstofprys vir Februarie?
En die brandstofprys vir Februarie? Die brandstofprys vir Februarie sal binnekort bekend gemaak word. Terwyl daar stygings is in die prys van ru-olie was daar ook oorverhalings aangeteken. Volgens Angelique Bock, van IJG Securities sal brandstof dalk effe styg of onveranderd bly. Sy verwoord haar redes so. Post navigation Source link