Angola gaan voort met sny van brandstofsubsidies Angola sal voortgaan met die verwydering van alle brandstofsubsidies teen die einde van 2025, wat die staats-oliemaatskappy Sonangol in staat sal stel om weer belasting en dividende te betaal, volgens die land se finansminister, Vera Daves de Sousa. Geknyp deur stygende skuldkoste en hoë pomppryse, probeer regerings regoor...
Tag: brandstofsubsidies
Angola vertraag verwydering van brandstofsubsidies
Angola vertraag verwydering van brandstofsubsidies Angola gaan die verwydering van brandstofsubsidies vertraag om ‘n herhaling van betogings in Junie te vermy oor ‘n byna verdubbeling in petrolpryse waarin minstens vyf mense dood is. Die buurland se regering het beplan om alle subsidies teen 2025 te verwyder. Angola het in 2022 rondom 2,3 miljard Amerikaanse dollar aan brandstofsubsidies bestee, meer as 40...
Opheffing van brandstof-subsidies in Angola kan moontlik smokkelary beïnvloed – Kosmos 94.1
Opheffing van brandstof-subsidies in Angola kan moontlik smokkelary beïnvloed Dit is onbekend wat die invloed van die opheffing van brandstofsubsidies in Angola op plaaslike smokkelary sal hê. Die Angolese regering, wat in 2022 meer as 65 miljard Namibiese dollar op die subsidies bestee het, het dit deels opgehef wat tot reuse-protesaksies in Junie gelei het....