Brasilië se Bolsonaro ontken staatsgreep-bewerings Die voormalige president van Brasilië, Jair Bolsonaro, ontken bewerings dat hy deel was van ʼn staatsgreep-komplot om aan bewind te bly. Die polisie stel ondersoek in of die 64-jarige Bolsonaro ʼn staatsgreep aangehits het nadat hy die 2022-verkiesing verloor het. Hy word ook beskuldig dat hy tydens sy presidentskap onwettig...
Tag: Brasilië
Brasilië se president beskuldig Israel van volksmoord in Gaza
Brasilië se president beskuldig Israel van volksmoord in Gaza Brasilië se president, Luiz Inacio Lula da Silva, het Israel van volksmoord teen Palestynse burgerlikes in die Gaza-strook beskuldig. In reaksie op ʼn Hamas-geleide aanval waarin 1 200 mense dood is, het Israel met ʼn militêre veldtog in die Gaza-strook begin. Meer as 28 400 Palestyne,...
Brasilië begin dengue-inentings te midde van uitbreking
Brasilië begin dengue-inentings te midde van uitbreking Brasilië het ‘n dengue-koors-inentingsveldtog van stapel gestuur te midde van ‘n toename in gevalle; die eerste land ter wêreld wat die entstof deur sy openbare gesondheidstelsel beskikbaar stel. Volgens AFP het Brasiliaanse gesondheidsowerhede in die eerste vyf weke van die jaar reeds meer as 395 000 waarskynlike gevalle...
Brasilië rou oor sokkerheld Zagallo
Brasilië rou oor sokkerheld Zagallo Huldeblyke stroom in van regoor die wêreld ná die dood van Brasilië se sokkerlegende, Mario Zagallo, wat die Wêreldbeker-sokkertoernooi vier keer gewen het, op die ouderdom van 92. Zagallo, wat saam met Pele gespeel het in Brasilië se Wêreldbeker-toernooi in 1958 en 1962 spanne en later die trofee as afrigter...
14 dood in vliegongeluk in Brasilië – Kosmos 94.1
14 dood in vliegongeluk in Brasilië ‘n Vliegtuigongeluk in Braslië se noordelike staat Amazon het die lewens van 14 mense geëis. Amptenare sê die klein vliegtuig se vlieënier het die afgeleë dorp Barcelos in swaar reën en swak sig genader toe dit neergestort het. Die vliegtuig het 12 Brasiliaanse mans aan boord gehad wat na...
Brasilië skenk N$2,2 miljoen vir voedselsekerheid in Namibië – Kosmos 94.1
Brasilië skenk N$2,2 miljoen vir voedselsekerheid in Namibië Brasilië het vandag 2,2 miljoen Namibiese dollar aan die Namibiese regering geskenk om voedselsekerheid in Namibië te ondersteun. Netumbo Nandi-Ndaitwah, die adjunk-premier en minister van internasionale betrekkinge, het die skenking amptelik ontvang. Landbouminister Calle Schlettwein het bevestig dat Namibië in verband met stapelvoedsel naby aan volle selfvoorsiening...
Vier Nigeriërs op vragskiproer land in Brasilië, nie Europa nie – Kosmos 94.1
Vier Nigeriërs op vragskiproer land in Brasilië, nie Europa nie Vier Nigeriese verstekelinge wat die Atlantiese Oseaan oorgesteek het in ‘n piepklein spasie bo die roer van ‘n vragskip is tien dae nadat hulle kosvoorraad opgeraak het, gered deur die Brasiliaanse federale polisie in die suidoostelike hawe van Vitoria gered is. Hul merkwaardige, doodtartende reis...
Brasilië se inheemse gemeenskappe hou asem op – Kosmos 94.1
Brasilië se inheemse gemeenskappe hou asem op Die leiers van 54 inheemse gemeenskappe in Brasilië het ‘n beroep op die regering gedoen om ‘n konkrete standpunt in te neem oor die afbakening van hul voorvaderlike lande voor ‘n belangrike uitspraak van die Hooggeregshof oor die kwessie. Die Hooggeregshof se verhoor kan die beskermde status van...
Brasilië beperk toegang tot wapens – Kosmos 94.1
Brasilië beperk toegang tot wapens Die Brasiliaanse President Luiz Lula da Silva het ‘n uitvoerende bevel onderteken om burgerlikes se toegang tot wapens te beperk. Onder sy voorganger, Jair Bolsonaro, het die privaat besit van wapens skerp toegeneem tot bykans 800 000 geregistreerde wapeneienaars. Ingevolge Da Silva se dekreet word geregistreerde jagters se wapens verminder...
Kaapstad stuur digitale toerismeveldtog in Brasilië van stapel – Kosmos 94.1
Kaapstad stuur digitale toerismeveldtog in Brasilië van stapel Die Stad Kaapstad het sy planne aangekondig om ‘n reuse- digitale toerismeveldtog in Brasilië van stapel te stuur. Die doel daarvan is om momentum op te bou voor die bekendstelling van die eerste regstreekse vlug tussen Kaapstad en São Paulo op 31 Oktober. Die burgemeesters-komiteelid vir ekonomiese...