Tag: breek

Home breek
Alweendo breek lansie vir aardgas
Post

Alweendo breek lansie vir aardgas

Alweendo breek lansie vir aardgas Volgens Tom Alweendo, minister van myne en energie, is aardgas een van die skoonste fossielbrandstowwe ter wêreld. Behalwe dat dit ‘n groot rol speel in die produksie van elektrisiteit, vergemaklik dit die vervaardiging van kunsmis wat die groei van Namibië se landboubedryf kan versnel. Alweendo voeg by dat Afrika se...

Prinses Kate breek stilte oor haar siekte
Post

Prinses Kate breek stilte oor haar siekte

Prinses Kate breek stilte oor haar siekte Die wêreld gons oor die groot nuus van Prinses Catherine wat haar stilte oor haar gesondheid verbreek het. In ‘n video-boodskap het sy erken dat sy kanker het maar dat sy gefokus is op volledige herstel. Sy het in Januarie drastiese abdominale chirurgie ondergaan en sedertien is daar...

Pakistan breek 20 jaar se drie-nasies-droogte
Post

Pakistan breek 20 jaar se drie-nasies-droogte

Pakistan breek 20 jaar se drie-nasies-droogte Pakistan se Krieketraad sê hy gaan teen Suid-Afrika en Nieu-Seeland speel in ‘n internasionale driehoekige eendag-reeks. Dit is die land se eerste toernooi waarby drie nasies betrokke is, ná ‘n stilte van 20 jaar. Internasionale krieket het eers in 2020 ten volle na Pakistan teruggekeer, ná aanvalle op die...

Richelieu Eagles se Loftie-Eaton breek T20-wêreldrekord
Post

Richelieu Eagles se Loftie-Eaton breek T20-wêreldrekord

Richelieu Eagles se Loftie-Eaton breek T20-wêreldrekord Die Richelieu Eagles het Nepal verslaan in hulle eerste T20-wedstryd van die driehoekige reeks wat ook Nederland insluit. Nicol Loftie-Eaton het ‘n wêreldrekord gebreek met die vinnigste honderdtal ooit in ‘n T20 internasionale wedstryd. Hy het 101 lopies in 36 balle gemoker. Ruben Trumpelmann het vier paaltjies laat kantel....

Varkgriep breek in George uit
Post

Varkgriep breek in George uit

Varkgriep breek in George uit Die Wes-Kaapse LUR vir Landbou, Ivan Meyer, sê ‘n nuwe uitbreking van Afrika-varkpes is bevestig by varke van kleinboere aan die buitewyke van Groeneweidepark in George. Sowat 45 varke het tot dusver gevrek, en die gebied is onder kwarantyn. Die gemeenskap word ten sterkste aangeraai om nie enige varke of...

Usher breek rekord vir kykergetal
Post

Usher breek rekord vir kykergetal

Usher breek rekord vir kykergetal Die R&B-sanger en liedjieskrywer, Usher, se rustydvertoning Sondag by die Super Bowl-wedstryd op die Allegiant-stadion in Las Vegas, het 129,3-miljoen kykers gelok wat die meeste ooit is. Hy het ʼn keurspel treffers gesing wat liedjies soos Caught Up, Burn en Love In This Club gesing met spesiale verskynings deur Alicia...

Betogings breek in Senegal uit oor uitgestelde verkiesing
Post

Betogings breek in Senegal uit oor uitgestelde verkiesing

Betogings breek in Senegal uit oor uitgestelde verkiesing Botsings tussen veiligheidsmagte en betogers het in Senegal se hoofstad en ander stede uitgebreek in die eerste wydverspreide onrus oor ‘n vertraging van die presidensiële verkiesing. In die hoofstad, Dakar, het die polisie in onluste-toerusting traangas, skokgranate en wat gelyk het na rubberkoeëls op groot skares betogers...

Laaste fase van sensus breek aan
Post

Laaste fase van sensus breek aan

Laaste fase van sensus breek aan Die Namibië Statistieke Agentskap het die finale fase van die sensus-versoeningsoperasie aangekondig wat van 1 tot 14 Februarie uitgevoer gaan word. NSA-amptenare sal dan teruggaan na huishoudings waar persone se besonderhede nie volledig ooreenstem in data wat in die sensus en sogenaamde “post enumeration survey” ingesamel is nie. Die...

Mamma-Osaka wen eerste wedstryd na 15-maande breek
Post

Mamma-Osaka wen eerste wedstryd na 15-maande breek

Mamma-Osaka wen eerste wedstryd na 15-maande breek Die nuwe ma, Naomi Osaka, het die eerste wedstryd ná haar terugkeer gewen deur Tamara Korpatsch in skoon stelle te klop by die Brisbane internasionale toernooi. Die Japanse vier-malige Grand Slam-kampioen, wat in haar eerste toernooi in 15 maande gespeel het, het die ongekeurde Duitser 6-3 en 7-6...