Brent het reeds voorberei vir Iran se aanval… Daar was ‘n verwagting deur Jan Alleman dat die olieprys skerp sou styg na Iran se aanval op Israel maar, dit het nie gebeur nie. Inteendeel, olie is redelik bestendig en daal selfs. Op die oomblik verhandel die kommoditeit net bo 89 Namibiese dollar. Kosmos 94.1 Nuus...
Tag: Brent
Brent bly bestendig, ten spyte van uitdagings… hoekom?
Brent bly bestendig, ten spyte van uitdagings… hoekom? Die wêreldwye oliemaatstaf, Brent-ruolie, vertoon relatief stabiel en verhandel rondom 82 Amerikaanse dollar per vat, ten spyte van aanhoudende kommer oor aanvraag. Hierdie stabiliteit is toegeskryf aan die voortdurende uitdagings. Kosmos 94.1 Nuus het met die Suid-Afrikaanse ekonoom, Dawie Roodt, gepraat oor die redes vir die stabiliteit....
Brent op met 1% soos handel open, toekoms onbekend
Brent op met 1% soos handel open, toekoms onbekend Die prys van Brent ru-olie het vanoggend met 1 persent gestyg na die onlangse aanvalle deur Houthi-rebelle in die Rooisee wat deur die Amerikaners afgeweer it. Terwyl Chinese fabrieksdata swak vertoon het, het data van die privaatsektor groei aangeteken wat tot ‘n styging in die kommoditeit...
Brent sluit ’23 10% laer af
Brent sluit ’23 10% laer af Brent ruolie-termynkontrakte het vanjaar meer as 10 persent verloor in ‘n onstuimige jaar van handel gekenmerk deur geopolitieke uitdagings en kommer oor die olie-uitsetvlakke van groot produsente regoor die wêreld. Brent het handel vir 2023 op net bo 77 Amerikaanse dollar ‘n vat afgesluit. Dit is die laagste vlak...
Ooraanbod in mark druk Brent af
Ooraanbod in mark druk Brent af Oliepryse het Vrydag met meer as 2 persent gestyg nadat Amerikaanse data verwagtinge van ‘n groei in vraag na die kommoditeit ondersteun het, maar Brent het steeds ‘n sewende agtereenvolgende week se daling aangteken, die langste dalingsperiode in 5 jaar. Brent het die week op net onder 76 Amerikaanse...
Brent daal, wat van brandstofprys
Brent daal, wat van brandstofprys Suid-Afrikaanse motoriste kan uitsien na aansienlike brandstofprysverlagings in Desember. Verwagtinge is dat die prys van petrol met meer as 1 Suid-Afrikaanse rand per liter kan sak, terwyl die prys van diesel met meer as 2 rand per liter kan verlaag. Die Namibiese energie-ministerie sal binnekort ‘n aankondiging doen oor plaaslike...
Brent is senuagtig oor Opul+ se Sondag vergadering
Brent is senuagtig oor Opul+ se Sondag vergadering Brent ru-olie het in die afgelope 24 uur met amper 2 persent gestyg maar, verloor weer grond namate die mark voorberei vir die Opul+ vergadering wat Sondag plaasvind. Analiste voorspel dat die groep olieprodusente verdere produksie besnoeiing sal toepas namate internasionale ekonomiese groei verlangsaam. Maar, die kommoditeit...
Brent klim bo US$90, senuagtig oor Midde-Ooste
Brent klim bo US$90, senuagtig oor Midde-Ooste Brent ru-olie verhandel tans bo 90 Amerikaanse dollar per vat terwyl beleggers die toenemende geweld in Gaza dophou met ‘n moontlikheid dat dit kan versprei. Israel se sikkel het tot ‘n laagtepunt van byna agt jaar gedaal, nadat die land se eerste minister, Benjamin Netanyahu, belowe het om Hamas te...
Brent verhandel teen 5 keer die koste van produksie
Brent verhandel teen 5 keer die koste van produksie Daar word internasionaal berig dat TotalEnergies twee boorvaartuie, die Tungsten Explorer en die Deepsea Mira, in sy eksplorasie-gebied in die Oranje-beken het met ‘n verlening van die Tungsten kontrak tot 2024. Tot dusver het sy Venus-putte baie goeie uitslae opgelewer en daar is groot opgewondenheid oor...
Brent kan dalk teen US$93 verhandel – Kosmos 94.1
Brent kan dalk teen US$93 verhandel Daar blyk om geen verligting vir verbruikers te wees nie. ‘n Groep van 37 internasionale ekonome en analiste het hul voorspelling vir die ru-olieprys opwaarts aangepas met die gemiddelde prys vir die huidige jaar op net bo 82 Amerikaanse dollar ‘n vat, maar hulle voeg by dat die kommoditeit...