Brics-bank gee lening van R18 miljard aan Transnet Dis nie net TransNamib wat sukkel om aan die gang te bly nie. Uit Suid-Afrika word berig dat die Nuwe Ontwikkelingsbank, gerugsteun deur Brics-lande, gaan ‘n lening van 18 miljard Suid-Afrikaanse rand aan Transnet toestaan om sy lokomotiewe op te gradeer. Die bank beoog om die transaksie...
December 25, 2024