Handel met Brics-lande is nie as gevolg van ‘n beleid nie Namibië se handel met Brics-lande vertoon op die oomblik baie goed, die hoogste syfer van alle groeperings en is tans op 97 miljard Namibiese dollar teenoor 85,3 miljard dollar met Sacu-lande en 43,1 miljard met die VSA, Europa en Brittanje. Volgens Salomo Hei van High Economic Intelligence,...
Tag: Bricslande
Tevredenheid oor ses nuwe Brics-lande – Kosmos 94.1
Tevredenheid oor ses nuwe Brics-lande Die Suid-Afrikaanse politieke ontleder, Moeletsi Mbeki, keur die ses lande goed wat vir die uitbreiding van Brics gekies is. President Cyril Ramaphosa het vandag aangekondig Argentinië, Ethiopië, Egipte, Iran, Saoedi-Arabië en die Verenigde Arabiese Emirate sal hulle vanaf 1 Januarie volgende jaar by die Brics-groepering aansluit. Hy sê dit is...
Brics-lande wil afhanklikheid van Amerikaanse dollar verminder – Kosmos 94.1
Brics-lande wil afhanklikheid van Amerikaanse dollar verminder President Cyril Ramaphosa sê die Brics-lande is gereed om hervorming in die wêreld se finansiële stelsels aan te pak. Hy het vandag die uitkomste bekendgemaak van die 15de Brics-beraad in Johannesburg. Die Nuwe Ontwikkelingsbank wat Suid-Afrika, Brasilië, Rusland, Indië en China gevestig het, maak deel uit van ‘n...
Handel tussen Brics-lande floreer – Kosmos 94.1
Patel: Handel tussen Brics-lande floreer Die Suid-Afrikaanse minister van handel, nywerheid en mededinging, Ebrahim Patel, sê Brics-lande het oor die laaste twee dekades beduidend gegroei. Patel sê die lande is verantwoordelik vir 27 persent van die wêreldwye uitset. Hy sê talle lande stel om dié rede daarin belang om by die groep aan te sluit,...
Brics-lande bespreek veiligheid – Kosmos 94.1
Brics-lande bespreek veiligheid Die nasionale veiligheidsraadgewers van die Brics-lidlande vergader van vandag af tot Woensdag in Johannesburg om ‘n sekuriteit-samewerkings-meganisme vir die groepering te ondersoek te midde van talle geo-politiese veiligheids-bedreigings. Brics is ‘n groep lande met snel-ontwikkelende ekonomieë en sluit Brasilië, Rusland, Indië, China en Suid-Afrika in. President Cyril Ramaphosa se nasionale sekuriteits-raadgewer, Sydney...