Tag: bring

Home bring
Oudste Geingob-seun bring hulde aan vader
Post

Oudste Geingob-seun bring hulde aan vader

Oudste Geingob-seun bring hulde aan vader Wyle president Hage Geingob se eersgebore seun, Mangaliso Toure Fernandez Geingob, het sy pa se nagedagtenis tydens die gedenkdiens by die Onafhanklikheid-stadion geëer. Mangaliso, wat in Amerika woon, het sy vader se onbaatsugtigheid geprys en optimisme uitgespreek oor Namibië se toekoms. Hy glo sy pa se gees sal onder...

Namibië Landbou-unie bring hulde aan Geingob
Post

Namibië Landbou-unie bring hulde aan Geingob

Namibië Landbou-unie bring hulde aan Geingob Wyle president Hage Geingob het beplan om as boer af te tree ná sy ampstermyn as president. Die landbou-ministerie het ‘n gedenkdiens in Rietfontein gereël vir alle boere en instansies wat met landbou verband hou. Kommunale, hervestigde en kommersiële boere het die diens bywoon, asook verteenwoordigers van vele ander...

Verkiesingsdatum bring momentum – VF+
Post

Verkiesingsdatum bring momentum – VF+

Verkiesingsdatum bring momentum – VF+ Die Vryheidsfront Plus verwelkom die bevestiging van die verkiesingsdatum en sê dit bring meer sekerheid vir politieke partye en kiesers. Suid-Afrikaners gaan vanjaar op 29 Mei na die stembus. Die leier van die VF Plus, Pieter Groenewald, sê hierdie sekerheid sal die momentum onder politieke partye, organisasies en die publiek...

Post

Meltwater joins forces with Microsoft to bring to market the next-generation, AI-powered communication insights solution built on Microsoft Azure

SAN FRANCISCO, Feb. 15, 2024 (GLOBE NEWSWIRE) — Meltwater, a leading global provider of media, social, and consumer intelligence, today announced the launch of a market-making collaboration with Microsoft. Microsoft has signed with Meltwater as a provider of media, social, and consumer intelligence on a global scale. In turn, Microsoft will work with Meltwater to...

Monica bring intiem hulde aan Hage
Post

Monica bring intiem hulde aan Hage

Monica bring intiem hulde aan Hage Die voormalige presidentsvrou Monica Geingos het op haar privaat X-rekening ‘n roerende en intieme foto van haar en die ontslape Hage Geingob gedeel. Die twee het op Valentynsdag in 2015 getrou. Sy sê eenvoudig sy het steeds geen woorde nie en sê ‘rus in mag Hage, groot seun’. Dit...

Mode-invloedrykes bring hulde aan Britse Vogue se Enninful
Post

Mode-invloedrykes bring hulde aan Britse Vogue se Enninful

Mode-invloedrykes bring hulde aan Britse Vogue se Enninful Mense soos Oprah Winfrey, Victoria Beckham, Cindy Crawford, Naomi Campbell en Serena Williams is onder 40 vroue wat verskyn op die Britse Vogue se jongste voorblad. Die voorblad is ter viering van die tydskrif se uittredende redakteur, Edward Enninful. Hy het geskiedenis gemaak as die eerste man...

Nuwe egskeidingswet bring voordele vir all partye
Post

Nuwe egskeidingswet bring voordele vir all partye

Nuwe egskeidingswet bring voordele vir all partye Die huidige verouderde egskeidingswet vereis ‘n skuldige gade en ‘n onskuldige gade, en noodsaak ‘n persoonlike verskyning in die hooggeregshof. Dit beteken egskeiding is tans so duur en ongerieflik dat sommige getroude paartjies van bed en tafel skei, sonder om formeel in die hof te skei, wat dikwels...

Masisi bring hulde aan Geingob
Post

Masisi bring hulde aan Geingob

Masisi bring hulde aan Geingob Botswana se president, Mokgweetsi Masisi, is die eerste staatshoof wat in die land aangekom het na die nuus van die afsterwe van president Hage Geingob. Masisi is op ‘n kort besoek aan Namibië om met president Nangolo Mbumba te vergader, waarna die twee presidente voormalige eerste dame Monica Geingos by...

Phelophepa-trein bring gesondheidsdienste na Buffalo City
Post

Phelophepa-trein bring gesondheidsdienste na Buffalo City

Phelophepa-trein bring gesondheidsdienste na Buffalo City Die Buffalo City-munisipaliteit in die Oos-Kaap doen ‘n beroep op sy gemeenskappe om voordeel te trek uit die Transnet Phelophepha-gesondheidsorgtrein se dienste. Die trein bied vanaf vandag tot Vrydag verskeie gesondheidsdienste aan by die Mount Ruth-treinstasie naby Mdantsane. Die munisipaliteit se woordvoerder, Samkelo Ngwenya, sê die Phelophepa-trein-diens sluit ‘n...