ANC in KwaZulu-Natal bring hulde aan Butelezi Die ANC in KwaZulu-Natal het hulde gebring aan die stigter en president van die Inkatha Vryheidsparty, Mangosuthu Buthelezi, wat vanoggend in die ouderdom van 95 oorlede is. DIe party beskryf hom as ‘n reus wat uitgetroon het vir die Zulu-nasie en lig sy aansienlike rol uit in die...
Tag: bring
Ramaphosa bring hulde aan Ackerman – Kosmos 94.1
Ramaphosa bring hulde aan Ackerman Huldblyke stroom steeds in vir Raymond Ackerman. President Cyril Ramaphosa het sy meegevoel betuig met die familie van die stigter van Pick n Pay en filantroop. Ramaphosa se woordvoerder, Vincent Magwenya, sê die 92-jarige was een van die eerste kleinhandelaars wat hom teëgesit het teen die apartheidstaat se monopolie op...
IPPR bring verkryging onder die loep vanoggend – Kosmos 94.1
IPPR bring verkryging onder die loep vanoggend Die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing sal vanoggend om tien-uur by die House of Democracy in die hoofstad ‘n bespreking aanbied oor hul jongste Procurement Tracker Namibia-bulletin. Verkryging bly ‘n tameletjie en daar is gereeld berigte oor vermeende korrupsie. Die instituut sal ‘n opdatering van die tender vir kliniese...
Ruda Landman bring hulde aan Derek Watts – Kosmos 94.1
Ruda Landman bring hulde aan Derek Watts Ruda Landman het hulde gebring aan die bekroonde Suid-Afrikaanse TV-aanbieder, Derek Watts, wat vanoggend sy stryd teen kanker verloor het. Die 74-jarige Watts het in Julie sy uittrede aangekondig uit die jarelange ondersoekende-nuusprogram, Carte Blanche, wat hy saam met Landman aangebied het. Watts het verlede jaar met chemoterapie...
Trustco gedwing om aansoek te bring om NamRA te laat antwoord – Kosmos 94.1
Trustco gedwing om aansoek te bring om NamRA te laat antwoord Die hoë-profiel saak tussen die Trustco-groep en die Namibiese Inkomste-agentskap, NamRA, kom vandag voor regter Shafimana Ueitele vir ‘n statusverhoor voor. Die saak het betrekking tot NamRA wat kennisgewings uitgereik het waardeur hy bankrekeninge van die Trustco-groep wou blokkeer het in ‘n poging om meer as 305 miljoen Namibiese dollar in te samel in belasting en...
NBC cares and Miss Namibia bring hope to Katora Primary School
Entertainment Reporter NESTLED against the bare granite peaks of Spitzkoppe, Katora Primary School portrayed a stark image prior to the visit by the National Broadcasting Corporation (NBC) and Miss Namibia, Jameela Uiras, with broken windows and faded paint. However, following the gracious visit by the NBC Cares Foundation and Namibia’s Miss Universe Contestant, Uiras, over...
Plesierbootsektor bring reuse-inspuiting vir Kaapse ekonomie – Kosmos 94.1
Plesierbootsektor bring reuse-inspuiting vir Kaapse ekonomie Kaapstad se burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei, James Vos, sê die plesierbootsektor is nog ʼn toerismegeleentheid wat van kardinale belang is om die metro se ekonomie te laat groei. Plesiervaart-toerisme bring jaarliks ‘n ekonomiese inspuiting van 300 miljoen Suid-Afrikaanse rand mee. Volgens Vos het daar die afgelope seisoen 70 skepe...
Oyo-dansgroep bring hulde aan Johnny Hallyday – Kosmos 94.1
Oyo-dansgroep bring hulde aan Johnny Hallyday Die Oyo-dansgroep sal saam met Nsimba Faycal en LeClue Job die lewe van Johnny Hallyday vier. Gebore as Jean-Philippe Leo Smet, het Johnny Hallyday gedurende ‘n loopbaan van 57 jaar 79 albums vrygestel, ‘n geskatte 1 154 liedjies gesing en meer as 110 miljoen albums wêreldwyd verkoop. Die Oyo-dansgroep...
Banke bring 60 aansoeke om verstekvonnisse – Kosmos 94.1
Banke bring 60 aansoeke om verstekvonnisse Kommersiële banke het 60 aansoeke om verstekvonnisse vanoggend in die mosiehof gebring. Regters Hannelie Prinsloo en Claudia Claasen het altesaam 95 aansoeke hanteer. Daar was 14 reël 108-aansoeke op die rol. Daar is 29 eiendomslenings ter waarde van 27,382 miljoen Namibiese dollar wat nou betaalbaar is, met 30 lenings...
Japanse handelsminister bring staatsbesoek aan Geingob – Kosmos 94.1
Japanse handelsminister bring staatsbesoek aan Geingob Die Japannese minister van ekonomie, handel en nywerheid, Yasutoshi Nishimura, sal vir die eerste keer ‘n amptelike besoek aan Namibië bring. Volgens ‘n mediaverklaring wat vandag deur die Japanse ambassade uitgereik is, sal Nishimura ‘n hoflikheidsbesoek aan President Hage Geingob op 7 tot 8 Augustus by Staatshuis bring. Die...