Tag: Brittanje

Home Brittanje
Bruce Springsteen sal die eerste internasionale kunstenaar word wat as ‘n genoot van Brittanje se The Ivors Academy opgeneem word
Post

Bruce Springsteen sal die eerste internasionale kunstenaar word wat as ‘n genoot van Brittanje se The Ivors Academy opgeneem word

Bruce Springsteen sal die eerste internasionale kunstenaar word wat as ‘n genoot van Brittanje se The Ivors Academy opgeneem word “The Boss”, 74, gaan geskiedenis maak deur Sir Paul McCartney, Kate Bush, Joan Armatrading en Sting te volg om geëer te word. Bruce sê: “Benewens die erkenning van my liedjieskryf, is die toekenning ook ‘n...

Omgewingsprotes in Brittanje raak moeiliker
Post

Omgewingsprotes in Brittanje raak moeiliker

Omgewingsprotes in Brittanje raak moeiliker Omgewingsaktiviste wat van kriminele skade beskuldig word, kan nie op hul politieke of filosofiese oortuigings staatmaak as ‘n verweer nie, het die Londense appèlhof beslis, wat die vooruitsig verhoog dat meer betogers skuldig bevind sal word vir direkte optrede. Verskeie groepe het maatskappye en politieke partye in Brittanje geteiken en...

Nog ‘n terugslag vir Sunak en die Konserwatiewe Party in Brittanje
Post

Nog ‘n terugslag vir Sunak en die Konserwatiewe Party in Brittanje

Nog ‘n terugslag vir Sunak en die Konserwatiewe Party in Brittanje Brittanje se Konserwatiewe Party het nog twee parlementêre setels in tussenverkiesings aan die Arbeidersparty afgestaan. Dit is voor ʼn nasionale verkiesing ʼn onheilspellende terugslag vir die beleërde eerste minister, Rishi Sunak, en span die kroon op ʼn slegte week terwyl hy sukkel om ondersteuning...

Brittanje sien rooi na stelling dat tee en ‘n knippie sout sleutels tot ‘n perfekte koppie tee is
Post

Brittanje sien rooi na stelling dat tee en ‘n knippie sout sleutels tot ‘n perfekte koppie tee is

Brittanje sien rooi na stelling dat tee en ‘n knippie sout sleutels tot ‘n perfekte koppie tee is ‘n Amerikaanse wetenskaplike het ‘n trans-Atlantiese storm in ‘n teepot ontketen deur Brittanje raad te gee oor haar gunsteling warm drankie. Bryn Mawr College se chemie-professor Michelle Francl sê een van die sleutels tot ‘n perfekte koppie...

Brittanje val saam met VSA nog Houthi-teikens aan
Post

Brittanje val saam met VSA nog Houthi-teikens aan

Brittanje val saam met VSA nog Houthi-teikens aan Die Verenigde State en Brittanje het Saterdag aanvalle teen 36 Houthi-teikens in Jemen geloods, op die tweede dag van operasies teen Iran-verwante groepe ná ‘n dodelike aanval op Amerikaanse troepe verlede naweek. Die aanvalle het wapen bergingsfasiliteite, missielstelsels, lanseerders en ander teiken wat die Houthi’s gebruik het...

Chemiese aanval in Brittanje bewys dat Rwanda-plan sal werk
Post

Chemiese aanval in Brittanje bewys dat Rwanda-plan sal werk

Chemiese aanval in Brittanje bewys dat Rwanda-plan sal werk Die chemiese aanval in Clapham in Brittanje waar ‘n man wat asiel in Brittanje gekry het ‘n vrou en haar twee kinders met chemikalieë aangeval en beseer het, is in die nuus. Die verdagte, wat gevlug het maar bekend is, het ‘n kriminele rekord vir seksuele...

Namibiër in Brittanje steek na bewering sy Namibiese meisie dood
Post

Namibiër in Brittanje steek na bewering sy Namibiese meisie dood

Namibiër in Brittanje steek na bewering sy Namibiese meisie dood ’n Namibiese man sal na verwagting vandag in die Hull-landdroshof in Brittanje verskyn op ‘n aanklag van moord op sy 22-jarige Namibiese meisie. Die Humberside-polisie sê op Facebook ’n moordondersoek vind plaas ná die dood van die vrou vroeg Vrydagoggend in Hull. Die polisie het...

Ghana kry goue regalia terug van Brittanje
Post

Ghana kry goue regalia terug van Brittanje

Ghana kry goue regalia terug van Brittanje Brittanje gee ‘n seleksie van Ghanese goue regalia terug wat in die 19de eeu van ‘n Asante-koning gebuit is, in ‘n historiese leningsooreenkoms. Sowat 32 voorwerpe, insluitend ‘n goue vredespyp en ‘n staatswaard van Londen se Britse Museum en Victoria & Albert Museum, sal aan die Manhyia-paleismuseum in...

Brittanje se kragopwekking baie groener, beste in 70 jaar
Post

Brittanje se kragopwekking baie groener, beste in 70 jaar

Brittanje se kragopwekking baie groener, beste in 70 jaar Brittanje se elektrisiteitsopwekking uit fossielbrandstof het verlede jaar gedaal tot die laagste vlak in byna 70 jaar. ‘n Ontleding op die spesialiswebblad, Carbon Brief, toon steenkool, gas en olie het 104-terawatt-uur elektrisiteit opgewek, ‘n syfer wat laas in 1957 bereik is. Elektrisiteit uit fossielbrandstof het nou...

Alex Batty is terug in Brittanje
Post

Alex Batty is terug in Brittanje

Alex Batty is terug in Brittanje Die Britse tiener Alex Batty, wat in Frankryk gevind is nadat hy ses jaar lank vermis was, het na die Verenigde Koninkryk teruggekeer, sê die Greater Manchester polisie. Alex, sy ma en oupa het almal in 2017 verdwyn terwyl hulle in Spanje met vakansie was. Sy ma het nie...