Britte sal nie gevangenes uitruil met Rusland nie Die Britse regering het oproepe verwerp dat ʼn gevangene uitgeruil word vir die vrylating van Vladimir Kara-Murza, wat dubbele Britse-Russiese burgerskap het. Hy is ʼn gewese joernalis wat 25 jaar tronkstraf vir hoogverraad in Moskou uitdien. Kara-Murza het twee voorvalle van vergiftiging, waarvoor hy Russiese owerhede blameer,...
Tag: Britte
Rooisee kan moontlik Britte van hulle tee ontneem
Rooisee kan moontlik Britte van hulle tee ontneem Britte sal dalk ‘n tekort aan sy allerbelangrike tee moet trotseer nadat die supermarkbedryf gewaarsku het oor ‘n risiko oor voorraad as gevolg van onderbrekings in die Rooi See. Die Britse kleinhandelkonsortium sê dat dit ‘tydelike ontwrigting’ aan sommige swartteelyne ervaar, en ‘n bron in die bedryf...
Britte bekommerd oor rose vir Valentynsdag
Britte bekommerd oor rose vir Valentynsdag Romantiese Britte is bekommerd oor ‘n moontlike tekort aan rose in die land vir Valentynsdag. Dit is veroorsaak deur grensdeursoekings wat ingestel is vandat die land uit die Europese Unie onttrek het. Die Britse regering word gevra om te waarborg daar sal genoeg rose wees. Die Arbeider-parlementslid Daniel Zeichner...
Britte stel 150 jaar oue see-krokodil spesie bekend
Britte stel 150 jaar oue see-krokodil spesie bekend Die skedel van ‘n kolossale seemonster wat uit ‘n krans in Dorset, Engeland opgegrawe is, word nou aan die publiek vertoon. Die 2 meter lange fossiel behoort aan ‘n Pliosaurus – een van die vreesaanjaendste roofdiere ooit. Die publiek kan die 150 miljoen jaar oue mariene reptiel...
Britte betaal N$4 000 vir TV-lisensies
Britte betaal N$4 000 vir TV-lisensies Die TV-lisensies wat vir Brittanje se BBC betaal gaan burgers nou die ekwivalent van 4 000 Namibiese dollar per jaar kos. In Namibië kos die lisensie 204 Namibiese dollar. Die Britse mediaminister Lucy Frazer het ‘n verhoging van 10 pond 50 in die fooi aangekondig, tot 170 pond. Die...
Britte sanksioneer SA goud-man oor Rusland
Britte sanksioneer SA goud-man oor Rusland Die stigter van Tax Justice SA, Yusuf Abramjee, sê die Britse regering het sanksies ingestel teen die eienaar van een van Suid-Afrika se grootste goudraffinaderye omdat hy Rusland na bewering gehelp het om die uitwerking van internasionale sanksies te ontduik. Die eienaar van Rappa Refinery naby Johannesburg, Howie Baker,...
Britte aanvaar Russiese atlete – Kosmos 94.1
Britte aanvaar Russiese atlete Olimpiese Spele: Die Britse Olimpiese Vereniging sê hulle sal atlete van Rusland en Belarus aanvaar om aan volgende jaar se Olimpiese Spele in Parys deel te neem, maar slegs indien hulle as neutrale atlete meeding. Die Internasionale Olimpiese Komitee moet nog besluit of hulle atlete van Rusland en Belarus gaan toelaat...
Britte sukkel met dokters, verpleërs
Britte sukkel met dokters, verpleërs Nes in Namibië ervaar Brittanje ook ‘n tekort aan mediese personeel. Die Nuffield-trust het navorsing gedoen en bevind dat twee derdes van dokters en helfte van die verpleërs in Engeland is buitelanders, al bestee die staat miljarde jaarliks om opleiding te betaal. Dr. Billy Palmer van die trust het die...
Britte verstaan nie die teikens vir nul-uitlatings nie – Sunak – Kosmos 94.1
Britte verstaan nie die teikens vir nul-uitlatings nie – Sunak Die Britse premier Rishi Sunak sê sy regering het nie ‘n ommekeer op sy nul-uitlatingsteikens gemaak met die lisensies vir eksplorasie in die Noordsee nie. Hy sê Brittanje moet onafhanklik wees met sy energie-behoeftes en werk skep. Die lisensies het groot reaksie uitgelok met verskeie...