Broer wat oor N$15 aangerand is, beswyk aan sy beserings Kosmos 94.1 Nuus verneem dat die broer wat op die Copps 94.1-program aangerand is deur sy broer oor 15 Namibiese dollar, oorlede is. Inligting is nog skraps maar die Copps-span het net voor middernag die oproep ontvang en die man is baie ernstig beseer. Francois...
Tag: Broer
Copps 94.1: Broer amper doodgeslaan oor N$15
Copps 94.1: Broer amper doodgeslaan oor N$15 Die gewone euwels het hulself op die eerste Copps 94.1 van die jaar uitgespeel met geslagsgeweld en ernstige aanranding wat na vore getree het. Die span het net-net ‘n broer se lewe gered na ‘n ernstige bakleiery oor ‘n skamele 15 Namibiese dollar. Francois Lottering was op die...
Bloedskande broer en suster verskyn weer in Februarie
Bloedskande broer en suster verskyn weer in Februarie ‘n Broer en suster sal weer op 16 Februarie in die landdroshof op Tsumeb verskyn op klagte van bloedskande. Die twee is borg van 500 Namibiese dollar toegestaan met die broer wat by sy oom op Tsumeb sal bly en die suster by haar moedershuis, op Ondangwa....
Broer en suster in Tsumeb-hof oor bloedskande – Kosmos 94.1
Broer en suster in Tsumeb-hof oor bloedskande ‘n Broer en suster verskyn vandag in verband met bloedskande in die Tsumeb-landddroshof. Die 21-jarige suster van die Saamstaan-nedersetting het Woensdagaand die Nomtsoub-polisiestasie besoek om ‘n klag van aanranding teen haar 26-jarige broer aanhangig te maak. Volgens die Namibiese polisie het haar broer haar haar glo aangerand omdat...