Tag: bron

Home bron
Vaardigheid van onderwysers bron van kommer in SA
Post

Vaardigheid van onderwysers bron van kommer in SA

Vaardigheid van onderwysers bron van kommer in SA Die Suid-Afrikaanse basiese onderwys departement sê die land word nie beduidend geraak deur onderwysertekorte nie. Daar is egter steeds uitdagings wat betref onderwyservaardigheid en behoorlike plasing. Die Globale Verslag oor Onderwystekorte word dié week in Sandton, Johannesburg, vrygestel. Enoch Rabotapi van die departement sê die Verenigde Nasies...

Rusland ‘nie betroubare bron van koring’
Post

Rusland ‘nie betroubare bron van koring’

Rusland ‘nie betroubare bron van koring’ Die Namibiese adjunkpremier Netumbo Nandi-Ndaitwah het met haar Russiese eweknie Yury Trutnev vergader as deel van die Rusland-Namibië Inter-regeringskommissie, wat besprekings oor handel, belegging en samewerking bevat het. Nandi-Ndaitwah het haar kommer uitgespreek oor die dalende invoere van Russiese koring deur die Namibiese privaatsektor en beloof om die kwessie...

SA se landbousektor tree na vore as bron van groei
Post

SA se landbousektor tree na vore as bron van groei

‘n Ontleding van die Buro vir Voedsel- en Landboubeleid dui aan Suid-Afrika se landbousektor tree na vore as ‘n kragtige bron van groei en innovering. Die data toon die sektor se waarde, insluitend tuinbou, veldgewasse en vee, het sedert 1994 meer as verdubbel, wat nuwe wêreldwye markte vir Suid-Afrikaanse landbouprodukte oopstel. Pluimvee bly ‘n leidende...

Nuwe Covid-variant Eris nie ‘n bron van kommer nie – Kosmos 94.1
Post

Nuwe Covid-variant Eris nie ‘n bron van kommer nie – Kosmos 94.1

Nuwe Covid-variant Eris nie ‘n bron van kommer nie Die Wêreldgesondheidsorganisasie het ‘n nuwe Covid-19-variant, Eris, geïdentifiseer wat na verwagting verhoogde besmettings sal veroorsaak, maar sonder verhoogde erns. Ten spyte van sy teenwoordigheid in 51 lande, hoofsaaklik China, het daar nog geen groot kommer ontstaan nie. Alhoewel dit nie ernstig is nie, het die Eris-variant...