Tag: bronne

Home bronne
Galp het beduidende bronne in Mopane 1X
Post

Galp het beduidende bronne in Mopane 1X

Galp het beduidende bronne in Mopane 1X Die Portugese olie-maatskappy Galp Energia sê hy het groot bronne olie met sy Mopane 1X-put gevind maar, sal eers teen einde Maart weet presies hoeveel. Sedert die begin van die jaar het die Lissabon-gebaseerde operateur in twee verklarings gesê dat Mopane-1X in Blok 2813A twee afsonderlike oliekolomme getref het. Terwyl...

Grond, water is ‘bronne van lewe’
Post

Grond, water is ‘bronne van lewe’

Grond, water is ‘bronne van lewe’ Vandag is Wêreldgronddag en is so deur die Verenigde Nasies verklaar. Die oogmerk is om bewustheid te kweek vir die kritieke verhouding tussen grond en water in die vestiging van volhoubare en veerkragtige stelsels vir landbou-voedsel. Die dag fokus op die bedreigings vir biodiversiteit van grond, insluitende ontbossing, die...

Gbs-dorpsraad sê daar’s geen waterkrisis nie, bronne op 6,1 persent
Post

Gbs-dorpsraad sê daar’s geen waterkrisis nie, bronne op 6,1 persent

Gbs-dorpsraad sê daar’s geen waterkrisis nie, bronne op 6,1 persent Volgens NamWater se weeklikse dambulletin is die vlakke van waterbronne landswyd onrusbarend laag. Die Ooste se totale bronne staan op 6,1 persent met die Otjiverodam op 8,1 persent. Die twee Viljoendamme by Gobabis is 29,8 en 5,5 persent vol. Die skakelbeampte van die Gobabis-dorpsraad, Frederick...

Maak nie saak hoe nie, Suide-inwoners moet voordeel trek uit bronne – Kosmos 94.1
Post

Maak nie saak hoe nie, Suide-inwoners moet voordeel trek uit bronne – Kosmos 94.1

Maak nie saak hoe nie, Suide-inwoners moet voordeel trek uit bronne Die LPM-leier Bernardus Swartbooi, wil hê dat die gemeenskap in die onderontwikkelde Karas-streek aandeelhouding kry in die opkomende groen waterstof-, olie- en gassektore. Swartbooi sê gemeenskapstrusts moet gestig word wat aandeelhouers in hierdie sektore kan word, anders sal die inwoners aan die agterste speen...

Amasone is belangrik, maar daar’s ander bronne ook – Kosmos 94.1
Post

Amasone is belangrik, maar daar’s ander bronne ook – Kosmos 94.1

Amasone is belangrik, maar daar’s ander bronne ook Die leiers van agt lande wat die Amasone-reënwoud deel het in Belem in Brasilië vergader om dringende uitdagings aan te pak wat die kritieke eko-stelsel in die gesig staar. Die Brasiliaanse President Luiz Lula da Silva noem dit ‘n mylpaal-byeenkoms met verteenwoordigers van Bolivia, Brasilië, Colombia, Ecuador,...

Werk eerder om self bronne te besit meen ekonoom – Kosmos 94.1
Post

Werk eerder om self bronne te besit meen ekonoom – Kosmos 94.1

Beleggerswetsontwerp: Werk eerder om self bronne te besit meen ekonoom ‘n Plaaslike ekonoom het sy reaksie gegee oor die jongste beleggings-wetsontwerp. Die handelsminister, Lucia Iipumbu sê die nuwe beleggingsbeleid sal ‘n bevorderlike sake-omgewing in Namibië skep om ten volle voordeel te trek in verband met hernubare energieë, om sodoende die ekonomie te laat herleef. Sy...