SME’s kry verligting in BTW tydens begroting Die finansminister Iipumbu Shiimi het tydens die begroting aangekondig dat die registrasiedrempel vir belasting op toegevoegde waarde, oftewel BTW, van 500 000 Namibiese dollar tot ‘n miljoen dollar vir kleinsake opgestoot is. Volgens die minister sal die verhoging van die drempel ongeveer 23 000 klein en medium ondernemings...
December 28, 2024
Tag: BTW
Home
BTW
Post
December 23, 2023December 23, 2023Uncategorized
Geraamde aanslae vir BTW word uitgereik
Geraamde aanslae vir BTW word uitgereik Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens sal na verwagting geraamde aanslae vir belasting op toegevoegde waarde uitreik. Dit volg omdat verskeie belastingbetalers versoeke ignoreer om die betrokke dokumentasie aan te heg wanneer hulle belastingopgawes indien. Die belastinghoof van ENS Africa, Charles de Wet, sê dat elkeen wat as ʼn ondernemer in Suid-Afrika...