NamRA: BTW-eise word wel terugbetaal Sommige Namibiërs is gefrustreerd met die Namibiese Inkomste-agentskap en sê NamRA is aktief besig om Namibiese besighede dood te maak. ‘n Ontstoke lid van die publiek het gesê NamRA neem dikwels meer as vier jaar om BTW-eise terug te betaal en hulle betaal ook nie die voorgeskrewe rente nie....
December 13, 2024