Rooilyn-boere moet buffelgras kweek vir weiding Bestaansboere in die Noorde word aangemoedig om buffelsgras te kweek om voer vir hul beeste te verseker. Op die oomblik koop die boere die gras aan by kommersiële boere. Sheuyange Tuhafeni bestuurder van die Okapya Livestock Development-sentrum, sê buffelgras word deur vee bevoordeel en boere het nie die kennis oor hoe...
December 28, 2024