Drie buitelanders wat dalk onwettig visvang, terug in die hof Die drie mans wat van onwettige visvang aangekla word se saak word vandag voortgesit in die Walvisbaai-landdroshof. Die drie, die kaptein, Rodrigues Jose, hoofingenieur Charl le Corre, en Angolese bemanningslid Mateus Ambrosio, is op 19 Desember op die Angolese MFV Lucimar, deur die Nathaniel Maxuilili-patrollievaartuig onderskep in Namibiese waters...
Tag: Buitelanders
Buitelanders in Japan dagvaar oor rassisme
Buitelanders in Japan dagvaar oor rassisme Drie mans wat in die buiteland gebore is, het ‘n saak die Japannese regering gemaak omdat die polisie hulle na bewering op grond van ras lastig val. Elkeen eis vergoeding van ongeveer 377 000 Namibiese dollar. Die eisers is onderskeidelik in Amerika, Pakistan en Indië gebore en wil bewys...
Upington-amptenaar gevang waar sy ID’s aan buitelanders verkoop
Upington-amptenaar gevang waar sy ID’s aan buitelanders verkoop ‘n Sewe-en-dertigjarige amptenaar van Binnelandse Sake in Upington in die Noord-Kaap is deur die Teenkorrupsie-ondersoekeenheid betrap waar sy na bewering onwettige identiteitsdokumente verkoop het aan ongedokumenteerde buitelandse burgers. Die amptenaar is op heterdaad betrap terwyl sy kontant ontvang het vir die verskaffing van vervalsde dokumente. Sy het...
Buitelanders moet beskerm word na 2 Somali’s in Philippi geskiet is
Buitelanders moet beskerm word na 2 Somali’s in Philippi geskiet is Africa Unite doen ‘n beroep vir die beskerming en integrasie van buitelanders in Suid-Afrika ná die skietdood verlede week van twee Somali-burgers in Philippi, Kaapstad. Lelethu Nogwavu van die organisasie sê hulle veroordeel die teiken van buitelanders, veral kleinsake-eienaars. Africa Unite het ook sy...
Zama-zama’s oorwegend buitelanders – Kosmos 94.1
Zama-zama’s oorwegend buitelanders Die buurland se verdediging-minister, Thandi Modise, sê altesaam 4 067 verdagtes is sover op verskeie klagte rakende onwettige mynbedrywighede aangekeer, insluitend by Eskom. Die Justisie-, Misdaadvoorkoming- en Veiligheidsgroepering van departemente het die inligting oor die vordering met die bekamping van georganiseerde misdaad op ‘n nuuskonferensie bekendgemaak. Modise sê die regering sal nie...
VSA sê Hamas keer dat buitelanders Gaza verlaat
VSA sê Hamas keer dat buitelanders Gaza verlaat Die Amerikaanse minister van buitelandse sake, Antony Blinken, blameer Hamas vir die onvermoë van buitelandse burgers om Gaza deur die Rafah-grenspos met Egipte te verlaat. Selfs die ma van Humza Yousaf, die eerste minister van Skotland sit by die grenspos vas. Post navigation Source link
Ontsluit buitelanders se potensiaal in vaardigheidskrisis, sê instituut
Ontsluit buitelanders se potensiaal in vaardigheidskrisis, sê instituut Suid-Afrika se sekerheidstudies-instituut het onthul die land beleef ‘n aansienlike verlies aan vaardige beroepslui, wat die land in groot getalle verlaat. Die stigter van die instituut, Jakkie Cilliers, het aan Newzroom Afrika gesê die uittog van vaardighede wek kommer omdat die kundigheid van dié mense lewensbelangrik is...
ANC-jeugliga sê buitelanders moet waai – Kosmos 94.1
ANC-jeugliga sê buitelanders moet waai Die ANC-jeugliga se president Collen Malatji het sy oproep herhaal dat alle onwettige buitelandse burgers die land moet verlaat. Hy het gister by die liga se 79ste verjaardagviering in Mpumalanga gepraat. Hy sê die onbeheerde invloei van migrante het verreikende gevolge vir dienste waarop desperate Suid-Afrikaners staatmaak. Malatji sê die...
Identifikasie van buitelanders wat in Jhb-brand dood is sal moeilik wees – Kosmos 94.1
Identifikasie van buitelanders wat in Jhb-brand dood is sal moeilik wees Die African Diaspora Network sê dit sal baie moeilik vir immigrante wees om hulle familielede uit te ken en te repatrieer wat moontlik in die Joburg brand dood is. Die uitvoerende hoof van die netwerk, Vusi Sibanda, sê die situasie word vererger deur die...
Teleurstellend dat Paaie-owerheid al weer reuse-tender aan buitelanders gee – Kosmos 94.1
Teleurstellend dat Paaie-owerheid al weer reuse-tender aan buitelanders gee Reaksie word ontvang op die aankondiging van die Paaie-owerheid dat die tender vir die rehabilitasie van die Karibib-Usakos roete aan die Zhong Mei Engineering-groep toegeken is. Dit kontrak is 343.7 miljoen Namibiese dollar werd. Die owerheid voeg by daar is vier plaaslike firmas wat geringe werk...