Willem Strauss praat Bulls, Dragons Die Vodacom Bulls draf vanaand uit teen die Walliese Dragons in hulle Verenigde Rugbykampioenskap wedstryd. Die president van die Bulls Willem Strauss sê dis uiters belangrik dat die span nou al sy wedstryde wen. Hy het ekslusief met Kosmos 94.1 Nuus gepraat. Post navigation Source link
Tag: Bulls
Bulls gereed vir Stormers die naweek
Bulls gereed vir Stormers die naweek Die Vodacom Bulls pak die DHL Stormers eerskomende naweek om 5-uur op Loftus Versfeld in Pretoria. Die Bulle sal probeer om hul derde oorwinning in ‘n ry te behaal en die Stormers hul vyfde. Slegs vyf punte skei die spanne op die punteleer – met die Bulls in die...
White gesels oor die Bulls teen Bristol
White gesels oor die Bulls teen Bristol Die Bulls se afrigter, Jake White, sê die groep se diepte sal oor die volgende paar weke belangrik wees. Die Bulls sal nie hulle Springbokke beskikbaar hê vir die Kampioenebeker se volgende twee rondes, of die Verenigde Rugbykampioenskap se derby teen die Lions aan die einde van die...
Stormers in seventh heaven after flooring Bulls
The Stormers players can look forward to a lovely Christmas lunch after they beat the Bulls 26-20 for a seventh consecutive time in the United Rugby Championship on Saturday night. The Bulls came to Cape Town and the DHL Stadium heavy favourites after a very good start in the competition. Jake White’s team were hoping...
Bulls Send Strong Squad to Namibia – Namibia Daily News
Staff Reporter WINDHOEK, Aug. 23 — The Vodacom Bulls have named a strong 25-man squad for their upcoming tour to Namibia, where they will take on the Welwitschias in a pre-season friendly. The squad features a number of new faces, including Deon Slabbert, Mpilo Gumede, Jaco van der Walt, and Sergeal Petersen, who have all...