Tag: burger

Home burger
Amerika wil Indiese burger uitgelewer hê
Post

Amerika wil Indiese burger uitgelewer hê

Amerika wil Indiese burger uitgelewer hê Die Periodieke Hof in Umhlali, KwaZulu-Natal, het borgtog geweier aan ‘n 40-jarige burger van Indië, Rahul Jaiswal, op wie se spoor Amerika is weens bewerings van sameswering, dwelmverspreiding, geldwassery en die invoer van beheerde middels. Jaiswal is getroud met ‘n Suid-Afrikaanse burger en is in Ballito in hegtenis geneem....

Chinese burger trek aansoek vir toegang tot Namibië terug
Post

Chinese burger trek aansoek vir toegang tot Namibië terug

Chinese burger trek aansoek vir toegang tot Namibië terug Chinese burger Jianming Li se aansoek teen die minister van binnelandse sake Albert Kawana om die weiering van toegang tot Namibië ter syde te stel, is onvoorwaardelik deur Li teruggetrek. Hy is ‘n werkspermit toegestaan maar met aankoms in die land is hy toegang geweier omdat hy as verbode immigrant gelys is....

The perception that blacklisting deny consumers access to credit is outdated: Burger – Windhoek Observer
Post

The perception that blacklisting deny consumers access to credit is outdated: Burger – Windhoek Observer

Martin Endjala Despite ongoing progress in the usage of consumer credit information in Namibia, there is still a perception that blacklisting is used to deny consumers access to credit, this is an outdated concept and an inaccurate term. This is according to TransUnion Namibia Chief Executive Officer Lara Burger, while responding to Windhoek Observer questions...

Burger replaces injured Malan in much-changed Namibia side
Post

Burger replaces injured Malan in much-changed Namibia side

Centre Danco Burger replaced the injured Le Roux Malan in one of nine changes to the Namibia side named on Thursday to face hosts France’s at the Rugby World Cup this week. Malan suffered a fracture and dislocation to his right ankle in last Friday’s heavy loss to New Zealand. The match was delayed for...

Tsjeggiese burger wat vermoedelik smokkel, aangekla maar nie gearresteer nie – Kosmos 94.1
Post

Tsjeggiese burger wat vermoedelik smokkel, aangekla maar nie gearresteer nie – Kosmos 94.1

Tsjeggiese burger wat vermoedelik smokkel, aangekla maar nie gearresteer nie Die veteraan joernalis Dirk Heinrich, sê die 50-jarige Tsjeggiese burger wat op 23 Mei vanjaar in Wene vanaf Addis Abeba aangekom het en betrap is met 85 geitjies, twee slange en twee skerpioene, nog nie gearresteer is nie. Heinrich sê dit is deur die woordvoerder van die Oostenrykse finansministerie bevestig. Geen verdere inligting is verskaf...