Tag: burgerlikes

Home burgerlikes
Nog ‘n M23-aanval dood burgerlikes
Post

Nog ‘n M23-aanval dood burgerlikes

Nog ‘n M23-aanval dood burgerlikes Die M23-rebellegroep het die dorp Nyanzale in die ooste van die Demokratiese Republiek van die Kongo oorgeneem en minstens 15 mense in bomaanvalle doodgemaak. Isaac Kibira, ‘n adjunk van die goewerneur van die nabygeleë dorp Bambo, sê “die slagoffers is doodgemaak deur bomme wat onoordeelkundig deur die M23 afgevuur is”....

VN vra hulp van N$77-miljard vir burgerlikes in Soedan
Post

VN vra hulp van N$77-miljard vir burgerlikes in Soedan

VN vra hulp van N$77-miljard vir burgerlikes in Soedan Die Verenigde Nasies benodig ongeveer 77-miljard Namibiese dollar se hulp om burgerlikes by te staan wat deur die voortslepende oorlog in Soedan geraak word. Die fondse is vir humanitêre hulp én ook om diegene te help wat in buurlande skuiling gaan soek het. Soedan is in...

Israel verwerp SA se stellings oor Palestynse burgerlikes
Post

Israel verwerp SA se stellings oor Palestynse burgerlikes

Israel verwerp SA se stellings oor Palestynse burgerlikes Israel verwerp in geen onsekere taal nie, Suid-Afrika se bewering dat hy Palestynse burgerlikes net 24 uur gegee het om Gaza te ontruim. Israel hou vol by die Internasionale Geregshof in Den Haag in Nederland dat die Israelse Weermag drie weke kennis gegee het en dring aan...

Blinken sê weer Israel moet Palestynse burgerlikes beter beskerm
Post

Blinken sê weer Israel moet Palestynse burgerlikes beter beskerm

Blinken sê weer Israel moet Palestynse burgerlikes beter beskerm Die Amerikaanse minister van Buitelandse Sake, Antony Blinken, het tydens dringende gesprekke met Israelse leiers in Tel Aviv oproepe herhaal dat Israel die beskerming van burgerlikes in Gaza moet opskerp. Die beraadslaging het ten doel om die uitbreiding van die geweld na die streek te voorkom...

Niger se weermag dood burgerlikes in teenterreur-aanvalle
Post

Niger se weermag dood burgerlikes in teenterreur-aanvalle

Niger se weermag dood burgerlikes in teenterreur-aanvalle Burgerlike slagoffers is ontdek ná lugaanvalle deur Niger se weermag teen terroriste naby die grens met Burkina Faso. Owerhede sê in ‘n verklaring die weermag het aanvanklik ‘n terreuraanval afgeweer wat deur ‘n groep wat op ongeveer 20 motorfietse opgedaag het, gepoog is. Lugaanvalle is uitgevoer en ‘n...

Nigeriese weermag dood 85 burgerlikes per ongeluk
Post

Nigeriese weermag dood 85 burgerlikes per ongeluk

Nigeriese weermag dood 85 burgerlikes per ongeluk Die Nigeriese weermag het erken ‘n hommeltuigaanval deur sy lede het per ongeluk minstens 85 burgerlikes doodgemaak wat ‘n Moslem-fees in die noordweste waargeneem het. Inwoners van die dorp Tudun Biri in die staat Kaduna het vir die Maulud-viering bymekaargekom toe hulle iets wat soos ‘n vliegtuig klink gehoor...

Israel ‘moet Palestynse burgerlikes beskerm’
Post

Israel ‘moet Palestynse burgerlikes beskerm’

Israel ‘moet Palestynse burgerlikes beskerm’ Israel staar toenemende Amerikaanse oproepe in die gesig om verdere skade aan Palestynse burgerlikes te vermy in sy stryd teen Hamas-militante in Gaza. Die strydende partye toon tans geen teken om hul ineengestorte wapenstilstand te laat herleef nie. Amerikaanse visepresident Kamala Harris sê te veel onskuldige Palestyne is in Gaza...

Oekraïne: Meer as 10 000 burgerlikes sedert ’22 dood
Post

Oekraïne: Meer as 10 000 burgerlikes sedert ’22 dood

Oekraïne: Meer as 10 000 burgerlikes sedert ’22 dood Meer as 10 000 burgerlikes het in die Oekraïne gesterf sedert Rusland se volskaalse inval in Februarie 2022, met ongeveer die helfte van onlangse sterftes wat ver agter die frontlinie plaasgevind het, sê die Verenigde Nasies se menseregtekantoor. Die VN se menseregtesending in die Oekraïne sê...

‘Burgerlikes sal sterf as jy oorlog met terroriste voer’
Post

‘Burgerlikes sal sterf as jy oorlog met terroriste voer’

‘Burgerlikes sal sterf as jy oorlog met terroriste voer’ Die dodetal van burgerlikes in Gaza bly in die nuus en al hoe meer lande kan nie meer wegkyk nie. Maar, die voormalige Israelse ambassadeur na die VN, Danny Danon het met Sky News gepraat en sê dit is moeilik om burgerlikes te beskerm wanneer ‘n...