Tag: burgers

Home burgers
Amerika het glo burgers in Moskou gewaarsku
Post

Amerika het glo burgers in Moskou gewaarsku

Amerika het glo burgers in Moskou gewaarsku Die aanval in Moskou waarin 133 mense dood is, bly in die hoofnuus. Die nuutste is dat Amerika glo sy burgers op 7 Maart gewaarsku het dat “ekstremiste” planne het om groot byeenkomste te teiken en dit het spesifiek konserte genoem. Volgens die Britse Uitsaaikorporasie is dit nie...

Ben Freeth sê dankie aan Namibiese burgers en boere
Post

Ben Freeth sê dankie aan Namibiese burgers en boere

Ben Freeth sê dankie aan Namibiese burgers en boere Die Namibiese Landbou-unie sê die stryd van Zimbabwiese boere om of hul grond terug te kry of vergoeding daarvoor te kry is aangrypend maar hy kan nie aan Ben Freeth se aksie deelneem nie. Die unie sê die SADC-tribunaal bestaan nie meer nie en dat Namibië...

50 jaar, 34 000 burgers, en die oompie eet steeds voort…
Post

50 jaar, 34 000 burgers, en die oompie eet steeds voort…

50 jaar, 34 000 burgers, en die oompie eet steeds voort… ‘n McDonald’s-liefhebber het sy eie Guinness-wêreldrekord vir die meeste Big Macs wat in ‘n leeftyd geëet is, verder opgestoot – tot meer as 34 000. Don Gorske sê hy het mense verras deur sy mylpaal 70ste verjaardag te bereik, ondanks sy 50-jaarlange gewoonte. In...

Registreer aanlyn om te stem, SA burgers!
Post

Registreer aanlyn om te stem, SA burgers!

Registreer aanlyn om te stem, SA burgers! Suid-Afrikaners wat in die Verenigde Koninkryk woon, toon die meeste belangstelling om aan die komende algemene verkiesing deel te neem. Brittanje lei tot dusver met die hoogste aantal aanlyn kiesersregistrasies. Die Onafhanklike Verkiesingskommissie het kieserregistrasies geopen vir meer as 18 469 burgers wat in 101 lande regoor die...

Zambiese burgers aangekla van poging tot moord
Post

Zambiese burgers aangekla van poging tot moord

Zambiese burgers aangekla van poging tot moord Twee Zambiese burgers, die 32-jarige Shabombe Shiaimenze en 40-jarige Jonathan Kamfwa, het in die Walvisbaai-landdroshof verskyn op ‘n klag van poging tot moord. Die twee het na bewering op 5 Januarie ‘n transgender vrou in Walvisbaai aangeval. Volgens plaaslike berigte het die groep gekuier toe ‘n stryery ontstaan...

Eerste buitelandse burgers verlaat Gaza deur Rafah
Post

Eerste buitelandse burgers verlaat Gaza deur Rafah

Eerste buitelandse burgers verlaat Gaza deur Rafah ‘n Eerste groep burgerlike ontruimdes uit Gaza het ingevolge ‘n Katar-bemiddelde ooreenkoms Egipte binnegegaan terwyl Israeliese magte die Palestynse enklawe opnuut vanuit land, see en lug gebombardeer het in hul offensief teen Hamas-militante. Nog ‘n ontploffing het Jabalia, Gaza se grootste vlugtelingkamp, geskud, ‘n dag nadat Palestynse gesondheidsamptenare...

DA kap ANC oor verarming van burgers
Post

DA kap ANC oor verarming van burgers

DA kap ANC oor verarming van burgers Die DA beskuldig die ANC van die versuim om die Nasionale Ontwikkelingsplan doeltreffend in te stel, weens korrupsie, staatskaping, kaderontplooiing en beleid wat groei belemmer. Volgens die party beklemtoon ‘n verslag deur die Nasionale Beplanningskommissie dat die ANC kritieke nasionale ontwikkelingsplan-teikens gaan misloop, insluitend hoë werkloosheid en lae...

Kuba sê mensehandelnetwerk werf sy burgers vir Russiese weermag – Kosmos 94.1
Post

Kuba sê mensehandelnetwerk werf sy burgers vir Russiese weermag – Kosmos 94.1

Kuba sê mensehandelnetwerk werf sy burgers vir Russiese weermag Kuba se ministerie van Buitelandse Sake sê hy het ‘n mensehandelnetwerk ontbloot wat inwoners van die land werf om vir Rusland te veg in sy volskaalse oorlog teen Oekraïne. ‘n Russiese koerant het aan die einde van Mei berig dat verskeie Kubaanse burgers kontrakte met Moskou...

Colombiaanse burgers vasgetrek vir moord – Kosmos 94.1
Post

Colombiaanse burgers vasgetrek vir moord – Kosmos 94.1

Ecuador: Colombiaanse burgers vasgetrek vir moord Die polisie in Ecuador sê die ses mense wat in hegtenis geneem is in verband met die moord op die presidentskandidaat, Fernando Villavicencio, is Colombiaanse burgers. ‘n Sewende verdagte, wat deur wetstoepassers doodgeskiet is, was ook ‘n Colombiaanse burger. Villavicencio is Woensdag doodgeskiet toe hy ‘n verkiesingsaamtrek in die...