Tag: Burkina

Home Burkina
Minstens 15 dood in aanval op Katolieke kerk in Burkina Faso
Post

Minstens 15 dood in aanval op Katolieke kerk in Burkina Faso

Minstens 15 dood in aanval op Katolieke kerk in Burkina Faso Minstens 15 mense is dood en twee ander beseer in ʼn vermeende terroriste-aanval op ʼn Katolieke kerk in die noordooste van Burkina Faso. Volgens berigte het gewapende mans Sondag tydens die diens die kerk in die dorpie Essakane binnegegaan en lukraak op mense losgebrand....

10th edition of the International Festival of Freedom of Expression and the Press started in Ouagadougou, Burkina Faso
Post

10th edition of the International Festival of Freedom of Expression and the Press started in Ouagadougou, Burkina Faso

The 10th edition of the International Festival of Freedom of Expression and the Press started in Ouagadougou, Burkina Faso. The Executive Director of Ministry of Information and Communication Technology Audrin Mathe called for measures to strengthen journalism, promote transparency, and empower all individuals while ensuring no one is left behind. https://futuremedia.com.na/wp-content/uploads/2023/10/ENG-Audrin-Mathe-Press.mp3 Namibia is expected to...

Burkina, Rosatom stem in om kernkragstasie te bou
Post

Burkina, Rosatom stem in om kernkragstasie te bou

Burkina, Rosatom stem in om kernkragstasie te bou Burkina Faso en die Russiese staatskernkrag-maatskappy Rosatom het ‘n memorandum van verstandhouding onderteken vir die konstruksie van ‘n kernkrag aanleg in die land. Dit sal volgens berigte die land in staat stel om aan sy energiebehoeftes te voorsien. Die ooreenkoms volg op ‘n versoek wat deur die...

Burkina Faso arresteer bevelvoerders – Kosmos 94.1
Post

Burkina Faso arresteer bevelvoerders – Kosmos 94.1

Burkina Faso arresteer bevelvoerders Burkina Faso se militêre regering hou vier offisiere gevange wat verdink word van hul betrokkenheid by ‘n gefnuikte staatsgreeppoging. Twee ander het op die vlug geslaan. Die beamptes se identiteit is nie bekend gemaak nie, maar bronne dui op hooggeplaaste bevelvoerders onder diegene wat in hegtenis geneem is. Die ontwikkeling volg...

Mali, Niger and Burkina Faso sign Sahel security pact
Post

Mali, Niger and Burkina Faso sign Sahel security pact

Reuters reports on Mali, Niger and Burkina Faso the three West African Sahel nations ruled by military juntas, who signed a security pact promising to come to the aid of each other in case of any rebellion or external aggression. The three countries are struggling to contain Islamic insurgents linked to al Qaeda and Islamic State...

Ernstige voedselkrisis in Burkina Faso – Kosmos 94.1
Post

Ernstige voedselkrisis in Burkina Faso – Kosmos 94.1

Ernstige voedselkrisis in Burkina Faso ‘n Humanitêre organisasie, die Internasionale Reddingskomitee, waarsku dat ‘n ernstige voedselkrisis in Burkina Faso ontstaan het. Die organisasie sê meer as twee miljoen mense ly honger, terwyl die syfer na verwagting teen September tot drie miljoen kan styg. Meer as 800 000 mense in dié land het beperkte toegang tot...