Tag: Burundi

Home Burundi
Spanning laai op tussen Rwanda, Burundi
Post

Spanning laai op tussen Rwanda, Burundi

Spanning laai op tussen Rwanda, Burundi Rwanda beskuldig Burundi se president, Évariste Ndayishimiye, van pogings om ‘n jeugopstand teen president Paul Kagame aan te vuur tydens die inhuldiging van die president van die Demokratiese Republiek van die Kongo, Felix Tshisekedi. Rwanda veroordeel die beweerde opruiende uitsprake en noem dit ‘n skending van die Afrika-unie-handves. Intussen...

Bande tussen Burundi en Rwanda versuur verder
Post

Bande tussen Burundi en Rwanda versuur verder

Bande tussen Burundi en Rwanda versuur verder Burundi word daarvan beskuldig dat hy probeer het om ‘n Rwandese jeugopstand aan te vuur om president Paul Kagame se regime omver te werp. Rwanda sê Burundi se leierskap het opruiende uitsprake gemaak ná die inhuldiging van Felix Tshisekedi se tweede termyn as president van die Demokratiese Republiek...

Burundi se president sê gays moet gestenig word
Post

Burundi se president sê gays moet gestenig word

Burundi se president sê gays moet gestenig word Burundi se president Evariste Ndayishimiye het ‘n gewelddadige tirade teen selfdegeslaghuwelike geloods en dit as ‘n afskuwelike praktyk veroordeel. Hy vra vir die steniging van gay paartjies. Die president, bekend vir sy konserwatiewe Christelike sienings, het voorheen gevra dat homoseksuele mense verdryf en as uitgeworpenes behandel word....

Post

Hotto, Tjiueza out of Brave Warriors squad for Burundi

National senior football team coach Collin Benjamin said three of the players who started against Cameroon in their Africa Cup of Nations (AFCON) qualifiers in March this year, will miss out in their final match due to injuries. Namibia is currently at the top of Group C of the 2023 Ivory Coast AFCON qualifiers with...