Tag: busse

Home busse
Toerisme tel op, maar waar’s die busse?
Post

Toerisme tel op, maar waar’s die busse?

Toerisme tel op, maar waar’s die busse? In die eerste twee maande van 2023 was daar gemiddeld 11 431 buitelandse aankomste per maand, wat ‘n aansienlike toename is vergeleke met die gemiddeld van 5 223 gedurende dieselfde tydperk in 2022. Die pandemie het ‘n terugslag veroorsaak, maar die bedryf wys tekens van herstel. Kosmos 94.1...

Interkaap vra meer beskerming vir sy busse, reisigers
Post

Interkaap vra meer beskerming vir sy busse, reisigers

Interkaap vra meer beskerming vir sy busse, reisigers Die Interkaap-busdiens het ‘n hofaansoek ingedien in die buurland om beter beskerming deur die polisie en die vervoer-departement vir reisigers oor die feestyd te verseker. Die uitvoerende hoof van Interkaap, Johann Ferreira, het kommer uitgespreek oor aanvalle op hulle busse en wil die veiligheid verseker van passasiers,...

Busse loop weer in Kaapstad – Kosmos 94.1
Post

Busse loop weer in Kaapstad – Kosmos 94.1

Busse loop weer in Kaapstad Die Wes-Kaapse LUR vir gemeenskapsveiligheid en polisie-oorsig, Reagan Allen, het bevestig dat busse van Golden Arrow en MyCiti weer loop, maar met verminderde vermoë. Dit kom nadat die hooggeregshof in die Wes-Kaap ‘n tussentydse interdik aan Golden Arrow toegestaan het om te verhoed dat die taxi-organisasie, Santaco, tydens sy staking...

Busse brand weens Kaapse taxi-staking – Kosmos 94.1
Post

Busse brand weens Kaapse taxi-staking – Kosmos 94.1

Busse brand weens Kaapse taxi-staking Die Golden Arrow-busmaatskappy in die Wes-Kaap sê twee van sy busse is op Nyanga se bus-terminaal op die Kaapse Vlakte aan die brand gesteek. Dit volg na die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad met ‘n staking begin het teen die skut van hulle voertuie deur die Stad Kaapstad. Die woordvoerder van  Golden...

Gewapende aanvallers skiet op busse – Kosmos 94.1
Post

Gewapende aanvallers skiet op busse – Kosmos 94.1

Gewapende aanvallers skiet op busse Die busmaatskappy in die buurland Putco veroordeel die aanval op drie busse nadat passasiers hulle besittings by die depot in Shoshanguve, noord van Pretoria, verloor het, insluitende selfone en kaartjies met veelvoudige ritte. ʼn Groep gewapende aanvallers het die busse geteiken en skote afgevuur. Die woordvoerder van Putco, Lindokuhle Xulu,...