IVP se gebruik van Buthelezi in verkiesingsveldtog ‘sal nalatenskap behou’ ‘n Politieke ontleder aan die Universiteit van KwaZulu-Natal, Zakhele Ndlovu, sê die Inkatha Vryheidsparty se besluit om prins Mangosuthu Buthelezi te gebruik as deel van hulle verkiesingsveldtogstrategie sal sy nalatenskap lewendig hou. Ndlovu het met eNCA gepraat en gesê die besluit dra beide simboliese en...
Tag: Buthelezi
IVP gaan ontslape Buthelezi se gesig in verkiesingsveldtog gebruik
IVP gaan ontslape Buthelezi se gesig in verkiesingsveldtog gebruik Die Inkatha Vryheidsparty het aangekondig hy gaan die gesig en nalatenskap van sy ontslape stigter, prins Mangosuthu Buthelezi, volgende jaar in sy verkiesingsveldtog gebruik. Die sekretaris-generaal van die IVP Siphosethu Ngcobo sê die besluit, wat geneem is voor Shenge se dood, is ‘n poging om die...
‘Buthelezi kon met alle kante van die politiek saamwerk’ – Kosmos 94.1
‘Buthelezi kon met alle kante van die politiek saamwerk’ President Cyril Ramaphosa sê een van die lesse wat die nasie uit die lewe van die Amazulu tradisionele eerste minister, Mangosuthu Buthelezi, kan leer is dat hy as leier gewillig was om oor die hele politieke spektrum saam te werk. Ramaphosa het die lofrede by die...
Buthelezi vandag ter ruste gelê – Kosmos 94.1
Buthelezi vandag ter ruste gelê Duisende mense, insluitend internasionale hooggeplaastes van China, Indië, die Verenigde State, Brittanje en Australië, het op Ulundi in KwaZulu-Natal toegesak vir die amptelike begrafnis van die AmaZulu tradisionele eerste minister Mangosuthu Buthelezi wat vandag plaasvind. Die Dalai Lama het ook verteenwoordigers gestuur. Die party wat Buthelezi gestig het, die IVP,...
Polisie is gereed vir Buthelezi se begrafnis – Kosmos 94.1
Polisie is gereed vir Buthelezi se begrafnis Die sigbaarheid van polisie in Ulundi, KwaZulu-Natal, is verhoog in afwagting van die 20 000 roubeklaers wat na verwagting sal saamtrek vir die begrafnis van prins Mangosuthu Buthelezi. Wetstoepassingsagentskappe werk saam onder die Gesamentlike Nasionale Operasionele en Intelligensiestruktuur om veiligheid en sekerheid by die geleentheid te verseker. Tradisionele...
Buthelezi se begrafnis uitgestel tot Saterdag – Kosmos 94.1
Buthelezi se begrafnis uitgestel tot Saterdag Die begrafnis van Mangosuthu Buthelezi sal nou eers Saterdag plaasvind. Die stigter van die IVP en tradisionele eerste minister van die Zoeloe-monarg het Saterdag in die ouderdom van 95 gesterf. Die familie het vir die uitstel gevra omdat verskeie faktore Vrydag se beplande begrafnis onprakties sou maak. President Cyril...
Buthelezi se begrafnis eers Saterdag, nie Vrydag – Kosmos 94.1
Buthelezi se begrafnis eers Saterdag, nie Vrydag Mangosuthu Buthelezi word nou eers Saterdag ter ruste gelê. Die stigter van die IVP en tradisionele eerste minister van die Zoeloe-monarg het Saterdag in die ouderdom van 95 gesterf. Die familie het uitstel versoek omdat verskeie faktore Vrydag se beplande begrafnis onprakties sou maak. President Cyril Ramaphosa het...
Geingob pays tribute to Buthelezi
President Hage Geingob has paid tribute to South Africa’s oldest and controversial member of parliament Mangosuthu Buthelezi, who died on Saturday. Buthelezi, who died at 95, was South Africa’s former home affairs minister and president of Inkatha Freedom Party. “Even though we didn’t always subscribe to the same political beliefs as Dr Buthelezi, I personally...
Buthelezi word Vrydag begrawe – Kosmos 94.1
Buthelezi word Vrydag begrawe Die provinsiale regering in KwaZulu-Natal het aangekondig dat die begrafnisdiens van prins Mangosuthu Buthelezi Vrydag sal plaasvind. Die IVP-stigter is Saterdagoggend in die ouderdom van 95 by sy woning KwaPhindangene naby Ulundi dood. Premier Nomusa Dube-Ncube is deurlopend in gesprek met die Presidensie oor die begrafnisreëlings. Die provinsiale regering sê Buthelezi...
Rietdans afgelas na Buthelezi sterf – Kosmos 94.1
Rietdans afgelas na Buthelezi sterf Die Zulu-koning het vandag se tweede byeenkoms van die Rietdans afgelas uit respek vir die volk se tradisionele eerste minister, Mangosuthu Buthelezi, wat Saterdag in die ouderdom van 95 oorlede is. Musizulu KaZwelithini het aan die jong meisies by die Koninklike Paleis in Nongoma, KwaZulu-Natal, gesê hulle word ruimte gegee...