Tag: buurland

Home buurland
Buurland het ook kommer oor stygende brandstofpryse
Post

Buurland het ook kommer oor stygende brandstofpryse

Buurland het ook kommer oor stygende brandstofpryse Die vakbond Giwusa sê komende brandstof- en elektrisiteitsprysverhogings in Suid-Afrika sal armoede en lewenskoste vererger. Die departement van Minerale Bronne en Energie het beduidende stygings in petrolpryse aangekondig, met 93- en 95-oktaan-petrol wat met onderskeidelik 65-sent en 67-sent per liter gestyg het. Die vakbond vra vir die nasionalisering...

Skoolverlaters wek kommer in buurland
Post

Skoolverlaters wek kommer in buurland

Skoolverlaters wek kommer in buurland Net soos in Namibië, worstel Suid-Afrika met hoë skoolverlatersyfers. ActionSA is bekommerd hieroor en vra dringende regeringsoptrede. Faktore sluit onder andere in armoede, tienerswangerskappe en ‘n gebrek aan belangstelling. ActionSA se Team Fix SA-lid vir Basiese Onderwys, Tsholofelo Maforah, beloof holistiese beleide waarvolgens alle kinders skool kan bywoon. Post navigation...

DA het kommer oor stand van watersport in die buurland
Post

DA het kommer oor stand van watersport in die buurland

DA het kommer oor stand van watersport in die buurland Die DA sê hy gaan die minister van Sport, Kuns en Kultuur, Zizi Kodwa, vra om ʼn onafhanklike ondersoek in te stel na Swem Suid-Afrika. Dit volg nadat beide die mans- en vroue-waterpolospanne aan die Olimpiese Spele in Parys onttrek is weens hulle prestasie by...

Kommer oor aanlyn slenters in buurland
Post

Kommer oor aanlyn slenters in buurland

Kommer oor aanlyn slenters in buurland Die Finansiële Sektor-gedragsowerheid in die buurland het verbruikers gewaarsku oor bedrieglike beleggings-aanbiedings na ‘n toename in bedrog op sosiale media. Die hoof van die owerheid se Departement vir Verbruikers-opvoeding, Lyndwill Clarke, wys op die neiging waarin bedrieërs aanlyn platforms uitbuit om mense in te loop. Clarke bepleit openbare bewustheid...

Sake-bedrywighede daal in buurland – Kosmos 94.1
Post

Sake-bedrywighede daal in buurland – Kosmos 94.1

Sake-bedrywighede daal in buurland Die 2023 Globale Entrepreneurskaps-monitor Suid-Afrika-verslag toon ‘n afname in vroeë-fase entrepreneurs-bedrywighede, wat tot onder vlakke voor die pandemie gedaal het. Minder mense oorweeg dit om met nuwe ondernemings te begin. Suid-Afrika se swak ekonomie belemmer die entrepreneurspotensiaal. GEM SA se hoof-skrywer, Angus Bowmaker-Falconer, sê Suid-Afrika bly agter in vergelyking met globale...

Drama met skoolklere in buurland duur voort
Post

Drama met skoolklere in buurland duur voort

Drama met skoolklere in buurland duur voort Die Mededingingskommissie in Suid-Afrika dreig om skole te vervolg wat nie voldoen aan die jongste riglyne vir die aanskaf van skooluniforms nie. Dit volg terwyl nog ouers beswaar aanteken oor die stygende koste van skoolklere, wat hulle dwing om hulle hande dieper in hulle sakke te steek. ʼn...

Nie veel vertroue dat studentefonds toelae betyds in buurland sal betaal nie
Post

Nie veel vertroue dat studentefonds toelae betyds in buurland sal betaal nie

Nie veel vertroue dat studentefonds toelae betyds in buurland sal betaal nie Die president van die Suid-Afrikaanse studenteorganisasie Sasco, Vezinhlanhla Simelane, sê hulle het nie veel vertroue dat die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente betyds toelaes vir hierdie akademiese jaar aan begunstigdes sal betaal nie. Die skema het bevestig meer as 20 000 toelaes moet...

Statutêre verkragting neem toe in buurland
Post

Statutêre verkragting neem toe in buurland

Statutêre verkragting neem toe in buurland Daar is groeiende kommer oor die styging in voorvalle van statutêre verkragting in Suid-Afrika. Die onlangse getal tienerswangerskappe het die kwessie weer onder die soeklig geplaas. Volgens die regskenner, Matlhatsi Madira, was daar ook ʼn styging in suksesvolle skuldigbevindings. Hy sê die sukseskoers is omdat gespesialiseerde eenhede hulle uitsluitlik...

Toeriste stroom na buurland – Kosmos 94.1
Post

Toeriste stroom na buurland – Kosmos 94.1

Toeriste stroom na buurland Die buurland se toerisme-minister, Patricia De Lille, sê Suid-Afrika bly ‘n gesogte bestemming vir beide plaaslike en internasionale reisigers. Tussen Januarie en November vanjaar het internasionale toeristegetalle 7,6 miljoen mense beloop, wat ‘n 51,8 persent toename verteenwoordig teenoor dieselfde tydperk verlede jaar. De Lille sê, in dieselfde tydperk het Suid-Afrika 5,8...

Bewaringsbevel teen Francois Swart in buurland bekom
Post

Bewaringsbevel teen Francois Swart in buurland bekom

Bewaringsbevel teen Francois Swart in buurland bekom Die Nasionale Verbruikerskommissie in Suid-Afrika het ‘n bewaringsbevel bekom teen Priority Escapes en sy direkteur, Francois Swart. Dit volg op talle klagtes van verbruikers wat vir vakansiebesprekings betaal het, maar geen vakansies of terugbetalings ontvang het nie na alles gekanselleer is. Die kommissie het bevind die maatskappy oortree wette wat verbruikers beskerm en...