Tag: byeenkoms

Home byeenkoms
Maimane hou byeenkoms vir werkloses
Post

Maimane hou byeenkoms vir werkloses

Maimane hou byeenkoms vir werkloses Build One South Africa hou vandag ‘n byeenkoms vir werkloses voor die stadsaal in Kaapstad, net voor môreaand se staatsrede. Die party se leier, Mmusi Maimane, sal deur die adjunkleier, Nobuntu Hlazo-Webster, vergesel word om die stemme van werkloses te versterk. Volgens BOSA se woordvoerder, Roger Solomons, versoek hulle president...

Laaste byeenkoms vir motorsport vandag op Tony Rust
Post

Laaste byeenkoms vir motorsport vandag op Tony Rust

Laaste byeenkoms vir motorsport vandag op Tony Rust Die Windhoek Motorklub en die Tony Rust-renbaan bied vandag by die renbaan die laaste been van die kringbaanrenne aan. Hierdie laaste wedren sal waardevolle punte inhou vir die voorste jaers om top-eerbewyse in die verskillende klasse te beklink, terwyl dit vir ander ‘n eerste ervaring sal wees....

Byeenkoms vir ‘veterane’ het net Plan-soldate ingesluit
Post

Byeenkoms vir ‘veterane’ het net Plan-soldate ingesluit

Byeenkoms vir ‘veterane’ het net Plan-soldate ingesluit Nitha’s Consultancy het oor die naweek ‘n uitreik gehou met Namibië se oorlogsveterane, sowel as die sogenaamde kinders van die vryheidstryd. Daar is reeds ‘n geruime tyd berigte oor post-traumatiese stres onder die lede en die geleentheid het gedien om oor geestesgesondheid en gepaardgaande uitdagings te praat. Benita...

Motocross is in volle swang, groot byeenkoms op Omaruru – Kosmos 94.1
Post

Motocross is in volle swang, groot byeenkoms op Omaruru – Kosmos 94.1

Motocross is in volle swang, groot byeenkoms op Omaruru Die sewende been van Namibiese Nasionale Motocross-byeenkoms word op 26 Augustus in Omaruru op die nuwe WKMX-baan aangebied. Die wedren sal agt kilometer buite Omaruru op die D2328-grondpad oorkant die afdraai van die plaas Kollmitz plaasvind. Phellazie Simon, sekretaresse van die Omaruru Motocross-reëlingskomitee het met Kosmos...